Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

71 Santini Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Santini Village, Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

71 Santini Village is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf naby die strand. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek langs die kus.

Die stylvolle woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is stoele by die toonbank waar gaste hul maaltye kan sit en geniet. Die leefarea het 'n etenstafel met 8 stoele, gemaklike rusbanke met plek vir 6 en 'n TV wat toegang tot DStv, Showmax, Amazon Prime en YouTube bied. Die stoep spog met braaigeriewe en hier kan gaste buitelugetes met 'n uitsig op die Tsitsikamma-berge geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 2 parkeerplekke in die kompleks vir gaste se gebruik en die kompleks het 'n kragomsetter wat in die geval van beurtkrag inskop. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 71 Santini Village sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 71 Santini Village
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 24

Jaar gelys 5

Ligging

  • 71 Santini Village, Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 71 Santini Village het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Santini Village, Bowtie-rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fee23464d3bc0052dc4c3e97b7ef87f8f1791a71e9ceb1efd365c66b6b53802209ae0fe028564de4329cde74421b14b9282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 71 Santini Village Bowtie Drive 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.049878253951 23.360822755295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem