71 St Paul

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

71 St Paul is in George geleë. George is 'n gewilde vakansiebestemming langs die Wes-Kaap se kronkelende kus. Dié selfosrghuis bied uitsigte op die Outeniekwaberge van die veranda af.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede het 'n bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en ontbythoekie. Die sitarea het rusbanke, 'n TV, yster en houtkaggel. Die leefarea lei na 'n houtdek-area met buitemeubels, wat omring word deur 'n welige tuin met uitsigte op die Outeniquaberge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is net 2 km van die Tuinroete Botaniese Tuin af en 13 km vanaf George Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by 71 St Paul sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 71 St Paul gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R935 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za