712 Foreshore
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeek-straat 2, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
712 Foreshore is 'n stylvolle selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelblok in Kaapstad se middestad. Dit is sentraal geleë en perfek vir paartjies of sakereisigers.
Hierdie ateljeewoonstel het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en spog met 'n uitsig oor die stad. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV en 'n lessenaar in die kamer. Gratis WiFi is beskikbaar.
Vida e Caffè en Mugg & Bean is op die onderste verdieping en die Waterfront, Tafelberg en Clifton se strande is naby die woonstel.
Slaapplek
’n Bespreking by 712 Foreshore sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 216
Jaar gelys 2
Ligging
- Riebeek-straat 2, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeek-straat 2, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom