Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72A Castleton

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 72A Castleton
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vakansie was awesome. Ligging fantasties. Mense baie vriendelik. Natuur awesome en besef opnuut dat ons hemelse Vader alles geskep het. Baie aktiwiteite om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terri-ann A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-ann A
Gesin met klein kinders

Family friendly. Has all the comforts of a home away from home.

Excellent! 72A Castleton was everything we wanted and more! Onsite entertainment facilities, breathtaking scenery and safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Sal aanbeveel.

Baie goed toegerus. Goed geleë met mooi uitsig. Baie gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Goed geleë en baie rustige, stille plek. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheronne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheronne M

Rustig.

Ons het dit geniet om by 72A Castleton te vertoef. Die rustigheid was goed vir die siel. Ek beveel dit aan vir enige paartjie sonder kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en Castleton is lekker naby N2 geleë.

Ons het baie lekker gebly en Castleton is lekker naby N2 geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene B
Gesin met klein kinders

The place was home away from home. Very neat and the location was perfect.

Close to beach and a shopping centre. I will definitely recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teboho M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teboho M
Gesin met klein kinders

Very pleasant and child friendly.

The place and location makes it easier to access N2 for going to either Knysna or CBD.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R
Besigheidsreis

Great stay.

Perfect for a travelling guest - just stayed one night but would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien B
Gesin met klein kinders

Checking in was a bit frustrating.

We checked in door was locked. No SMS was sent with information such as Wi-Fi pin, keys etc. Had to wait in front of a closed door. Called only to be sent SMS in a rush with my name not even spelt correctly. I suggest the owners send the SMS the night before or the morning. It will make checking in much easier. The place us a bit small. The sleeper couch is uncomfortable. The bedding in the cupboard smelled stuffy. No additional blankets. There was a dishwasher but no dishwashing tablets. And a little dishwashing liquid. The bath is a bit small. And there was no mat in the bathroom almost slipped. Other than that the kids enjoyed the play area. I absolutely loved the swimming pool. I would go back again but I would prefer a place with two bedrooms instead of one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besigheidsbesoek.

Ek het terugvoering gegee. Sal nie weer daar bly nie. Die bank is vuil en 'n mens kan nie daarop sit nie hy is op. Daar is net Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

72A Castleton se terugvoer

Geagte Willem,
Aanvaar asseblief ons verskoning vir die slegte ondervinding tydens julle verblyf by Castleton.
Ons probeer ten alle tye die hoogste standaarde van skoonheid en gerief handhaaf, maar ongelukkig glip daar soms foute in en daarvoor vra ons verskoning.
Dankie vir jou resensie, ons het dit te harte geneem en die nodige verbeteringe aangebring.

72A Castleton
Lucraine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucraine C
Gesin met klein kinders

Worth staying.

As a married couple with three year old daughter, it is nice complex to stay at. Playground and pool and games. Apartment was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het.

Ons het lekker gebly. Die woonstel het alles wat mens nodig het - selfs ligte vir as die krag afgaan. Die eienaar se kommunikasie was goed. Die woonstelblokke is nogals besig. Ons het lekker tennis en pool gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yandiswa G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yandiswa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, quiet, clean.

I wouldn't recommend it for 2 couples as we both didn't have any privacy and gave the room and slept on the sleeping couch and they had to wait until we woke up as we were sleeping in a lounge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful to get away.

The stay was great, thanks so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodville M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodville M
Gesin met klein kinders

Relaxing and warm.

Place was well located, and very children friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik.

Die plekkie is oulik. Groot genoeg en baie netjies en skoon. Dit is effe koud aangesien dit eers laatmiddag son kry. Lekker kuierstoepie. Die swembad en speelarea is lieflik en baie kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elginia A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elginia A
Gesin met klein kinders

Perfek.

Van die oomblik wat ons ingestap het, het ons tuis gevoel. Ek kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Ons het baie familie in Plett, maar ek sal altyd by Castleton bly. Kan nie wag vir ons volgende trip nie. Baie dankie aan die ongelooflike eienaars, julle was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Comfortable and cosy accommodation.

The unit had everything we needed for making our stay a pleasant and comfortable one. It had everything we needed. Safe and secure accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionell B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was 100%. Die eenheid het als en meer wat nodig is.

Die bed in die slaapkamer is 2 enkel-/driekwartbeddens wat saam geskuif is. Dit was baie ongemaklik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rubin F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, tuiste gevoel, netjies en baie gemaklik.

Sal enige een aanbevaal om daar tuis te gaan, dis baie rustig, veilig en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

72A Castleton se terugvoer

Dankie so baie, was n groot plesier om julle hier te hé!

72A Castleton
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvallei-weg, Castleton 72A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29d4bd27871740d8078e1e7bbbbc9a629b3ce5d4a528363ae1ac57fc33c6737c1c4f544afa91e81acbdff28b200d2530d2c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Piesangvalley Road Castleton 72A 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054645833265 23.358373189441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem