LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 75 Beach Road, Gordon\'s Bay | LekkeSlaap
+14

75 Beach Road, Gordon\'s Bay

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir 75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Barend K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K
Gesin met tieners

Wat 'n uitsig!

Baie lieflike plek met 'n wonderlike uitsig. Naby alles en die plek het alles wat 'n mens nodig het. Ons tweede keer daar en sal vir seker weer daar gaan bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom.
Is daar enige voorstelle rakende sekuriteit wat ons kan aanspreek?

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Cameron L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron L
Gesin met klein kinders

Wonderlike tydjie gehad, net die weer wat nie saamgespeel het nie.

Die uitsig wanneer jy opstaan uit die kamer is asemrowend, inteendeel alle uitsigte van elke hoek is fantasies.

Julian C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian C
Gesin met klein kinders

It was a well deserved weekend at a close to home getaway for those who are from Cape Town.

Situated at just the right location, beautiful place as well and the accommodation was great.

Berenise A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful sea views.

Myself and my partner had an amazing stay. Our host Elmarene was very helpful, she allowed us to check in early and leave a bit later on Sunday. The caretaker Sakkie was also just as pleasant and assisted us with little things to make our stay very pleasant. The flat is equipped with everything we needed. It was very windy the whole weekend but overall we had an amazing break away.

Barend K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend K
Gesin met tieners

Wat ’n uitsig. Heerlik gekuier en gebraai.

Die plek is oud en kort seker bietjie aandag, maar dis perfek geleë en het alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar bly. Die kinders is mal oor die ligging.

Andre & Esther L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre & Esther L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig oor die see, naby alles.

Sal wel aanbeveel dat huis 'n bietjie opgeknap word. Parkering kan 'n probleem wees. Netheid buite om die huis het aandag nodig.

Lindsey N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lindsey N
Gesin met klein kinders

Was nie heeltemal tevrede nie.

Mooi uitsig, moet definitief opgeknap word. Die onderste verdieping het gelek met die reën. Die plek was nie deeglik skoongemaak nie.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Hallo Lindsey,

Jammer om te hoor van jou slegte ervaring. Ek sal jou graag telefonies kontak, dan kan ons die probleme bespreek sodat ons aandag daaraan kan gee.

Dankie en groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Tossie M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M
Gesin met tieners

Perfekte uitsig en ligging.

Lyk na 'n baie ou gebou, kan dalk doen met bietjie TLC. Alles is daar wat jy nodig mag hê. Ons het baie lekker gebly en die nabyheid van die see baie geniet. Geen toesluitparkering nie.

Juandre M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre M
Gesin met tieners

Pragtige see-uitsig, veilig, alles wat nodig is in woonstel.

Dankie Elmarene, ons tweede keer daar, baie lekker, naby alles, veilig, alles wat nodig is in woonstel, pragtige see-uitsigte. Mense wat daar verby gegaan het, het ons ook gevra oor die plek. Sal aanbeveel vir enigeen.

Marshalline M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshalline M
Saam met vriende

Awesome stay, every single time.

A home away from home. Just awesome waking up with the waves in your ears. Will come back every single time.

Mary Ann C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C
Saam met vriende

Die stortvloer is bietjie glad, maar okay.

Uitstekend, fantasties, wonderlik, pragtig en ontspannend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The shower floor is a little slippery, but OK.

Excellent, fantastic, fabulous, extremely beautiful and relaxing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mary Ann C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann C
Saam met vriende

Incredible, fantastic.

That was the best place. I will definitely go again very soon.

Celestine J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine J
Gesin met klein kinders

A relaxing breakaway for the family.

Most enjoyable get together for young and young at heart. All the comfort of home with the most amazing view. Breathtaking sunsets and sunrises. Everything is in walking distance. My family enjoyed themselves. We would go again.

Friedel E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Friedel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel jy ervaar die see en mense daar.

Plekkie is al oud, maar is skoon. Mens ervaar nie enige gevoel van onveiligheid nie. Heerlik om so teen die see te kuier. Dit voel asof die water by die huisie gaan inkom. Heerlik! Die restaurante langsaan is maar lawaaierig saans. Dit kan iemand wat lig slaap pla.

Shaun H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view at night close to the water is amazing.

This was my second experience coming back here. I can honestly say i want to go back again, this place is growing on me. Thank you Elmarene for sharing this lovely home.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Dear Shaun,

Happy anniversary!

I am so glad that you enjoyed your second visit to our place. Hope to see you again soon.

Regards,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Pixie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pixie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die weer was baie lekker toe ons arriveer, maar daarna het daar 'n stormsterkwind gewaai vir die res van ons verblyf - so basies net die 1ste dag kon ons regtig swem. Maar is doodseker in die somer behoort dit baie lekker te wees.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Beste Pixie,

Ek is bly julle het lekker gebly. Jammer dat julle slegte weer ervaar het.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Hannelie L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks besonders.

Ons was teleurgesteld in die meubelment binne die plekkie. Dis pragtige view, maar die meubels is oud en afgeleef. Strooikussings was vuil en balkon is onafgewerk en nie ingerig met gemaklike stoele nie. Kombuis gerieflik. Daar is nie wasmasjien soos op advertensie, net 'n tuimeldroër. Parkering is 'n probleem.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Beste Karin,

Dankie vir jou resensie.

Julle het in albei woonstelle gebly, so ek is nie seker nie vir watter woonstel jy die resensie gedoen het nie.

Ek glo nie dat ons meubels oud en afgeleef is nie. Jammer as die strooi kussing nie skoon was nie.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Marshalline M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshalline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view!

This place is close to everything. Your view is breathtaking. There is everything in the house, just bring beach towels. The house is nicely furnished and its so awesome starting your day with breakfast on the patio.

Mo'nique P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mo'nique P
Gesin met tieners

Everything was absolutely perfect!

The owner is super friendly, the website staff is tops. The location is perfect. The house has enough of everything to ensure the ideal family break. We will be back!

Maggie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf in Gordonsbaai was onvergeetlik.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel is ruim en ons het die strand en verskillende stalletjies wat letterlik by ons was baie geniet. Ons sal beslis weer daar bly.

Deon V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Ongelooflike oulike, netjiese verblyf.

Ons beveel die verblyf ten sterkste aan. Baie goed geleë, netjies met 'n baie oulike opset. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak.

Priscilla D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike tyd gehad.

Was so lekker om die naweek daar te wees, op die balkon te sit en die omgewing te verken. Die plek was skoon. So 'n jammerte ek kon nie die eienaar ontmoet nie omdat ek laat aangekom het. Sy was egter baie tegemoetkomend toe ek laat weet het ek is laat en het laat weet waar om die sleutel op te tel. Sal weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely time.

It was very nice spending our weekend there just sitting on the balcony site seeing. The place was clean. What a pity I couldn't meet the owner because we arrived late but she was very polite when I notified her that I would arrive late and she explain to me where to find the key. Will visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Saam met vriende

Mooi uitsig.

Is netjiese plek, maar kort baie TLC binne veral rondom opwas in kombuis. Kan sien dit is baie ou huis waar daar oral aangebou is wat nie netjies gedoen is nie. Ons het baie lekker gebly en was net versigtig om deure en vensters oop te maak aangesien die huis in hoofstraat is met geen veiligheidshekke. Dalk is dit nie nodig vir veiligheidshekke nie, maar waar ons vandaan kom los jy nie net 'n deur of venster oop nie! Geen eierspaan in kombuis nie. Verder lekker gebly met beste kwaliteit linne.

Melinda G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda G
Gesin met tieners

Puik akkommodasie met die beste see-uitsig en restaurante op jou drumpel.

Ruim akkommodasie met die beste see-uitsig in Gordonsbaai vanaf die balkon. Alles wat jy nodig mag hê is beskikbaar binne stapafstand, van restaurante tot 'n boekwinkel. Gaan beslis gou weer soontoe.

Luchane S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luchane S
Saam met vriende

Dit was baie ruim.

Die woonstel is baie netjies en ruim. Die uitsig daarvan oor die strand is asemrowend. Geen klagtes oor die verblyf. Ek sou sê dis bekostigbaar en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Ek het wel getwyfel in die veiligheid van my voertuig buite en die parkering is effens ongerieflik, maar ek was baie tevrede met die res. Baie dankie!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Goeiedag Luchané,

Dankie vir jou mooi resensie. Ja parkering is ongemaklik. Daar is 'n hek met 'n slot waaragter die voertuie staan ek weet nie of ons dit opgesit het na julle verblyf nie.

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Juandre M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre M
Gesin met tieners

Wonderlike, fantastiese blyplek.

Dankie baie, Elmarene, dat jy ons so mooi gehelp het toe ons later ingeklok het. Plek was skoon, reg voor see, winkels loopafstand, alles in woonstel. Sal enige tyd weer gaan en dit aanbeveel.

Roan D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Roan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer.

Wonderlike uitsig, alles wat jy nodig het en meer. Die woonstel is baie netjies met alles in wat jy wil hê.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Dankie Roan,
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Sharon S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Gesin met tieners

Fastasmagories.

Fantasiese naweek gehad. Kinders het hulle gate uit geniet. Ek beveel die plekkie aan as jy lus het om te ontspan langs die see of sommer op die balkon. Lekker eetplekkies in loopafstand. Ek sal definitief weer daar wil vakansie hou of net 'n bietjie wegbreek.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Sharon,

Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Leandra B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief weer besoek!

Ek en my vrou het vir 'n naweek by 75 Beach Road gebly en het 'n baie gemaklike omgewing ontvang. Ons het die uitsig baie geniet en die eenheid was baie gerieflik. Ons het lekker afgeskakel en gerus. Ons wil graag weer van die verblyf gebruik maak in die nabye toekoms.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Jana S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging vir stap langs die see en naby aan goeie restaurante.

Sien sterre.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Beste Frik,

Bly julle het die verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Ninette D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D
Saam met vriende

Dit was awesome, die lekkerste naweek wat ek nog in 'n lang tyd gehad het!

Die eienaar is baie vriendelik en die woonstel was fantasties, ruim, netjies en het alles wat jy nodig het, met een van die beste see uitsigte. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Beste Ninette,

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer, ons wag vir julle!

Groete,
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Shahieda S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent view, quiet. Lots of restaurants for those who don't want to cook.

Bonita F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita F
Saam met vriende

Fantasties, dit was so lekker.

Ek gaan definitief terug na 75 Beach Road. Vriendelik ontvang en lekker sentraal geleë.

Brendon P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n pragtige uitsig oor die see en baie romanties.

Dit was baie lekker. Ek en my man het die verblyf baie geniet.

Maricia L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maricia L
Saam met vriende

Beste naweek ooit!

Ek sal beslis weer boek by 75 Beach Road, baie lekker plekkie! Mooi uitsig! Baie dankie LekkeSlaap - beste naweek!

Terence L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, spacious, great view.

Nice (top) apartment, right on the beach. Quite some restaurants within walking distance.

Marchelle H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marchelle H
Saam met vriende

Ja, maar daar sal nog beslis vir die bedrag geld per aand geupgrade moet word aan die plek!

Ek het van die view gehou, al was dit baie besig, maar sal weer die plekkie bespreek.

Antoinette M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Gesin met tieners

Heerlike verblyf. Wonderlike ligging.

Ons het heerlik gebly. Skoon en netjies. Pragtige uitsig. Op die strand!

Jessica S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S
Gesin met tieners

Fantastiese ligging. Jy ry daarheen, parkeer jou kar en hoef nêrens anders heen te ry nie.

Die akkommodasie is ruim en gerieflik. Rustige views en naby alles en die strand. Skoon omgewing en mens voel baie veilig. Ons het baie polisiepatrollies gesien, selfs in die nag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A truly terrific location. You drive there, park your car and no need to drive anywhere.

Accommodation is spacious and comfortable. Relaxing views and close to amenities and the beach. Clean surroundings and a very feel safe location. Saw a lot of police patrols even at night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leon G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G
Enkelreisiger

Ek verskriklik lekker gekuier en gerus.

Sien sterre.

Venesia H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek teen aan die see.

Perfekte diens, pragtige woning, baie gerieflik.

Heidi V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Ons het so lekker gebly.

Elmarene was baie behulpsaam. Die ligging is uitstekend en verblyf goeie waarde vir geld. Ons sal graag weer daar bly.

Vanessa M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie lekker gewees. Sal beslis weer kom. Dankie baie.

Jacques B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Voor ons na die eenheid gegaan het, het ek resensies gelees oor verf wat van mure afdop en onderhoudswerk aan die gebou wat nagelaat word ens. Met aankoms het ek hier en daar verf gesien wat wel afdop en ek kon sien die gebou het effens onderhoudswerk nodig, maar hierdie kleinigheidjies was absoluut oorweldig deur die ongelooflike goeie kliëntediens, die absoluut onverbeterlike ligging, die eenheid wat skoon en netjies is en baie spasie bied in vergelyking met soortgelyke selfsorg-eenhede in die omtrek. In kort, ek sou, en sal ook nie in die nabye toekoms, die eenheid verruil het vir enige ander opsie in die omgewing nie. Dit is gemaklik, rustig en 'n absolute lafenis as 'n wegbreek by die see. En nader aan die see gaan moeilik wees om te kry. Ek is baie dankbaar vir baie goeie diens deur Elmarene Fischer en vir 'n heerlike naweekwegbreek. 75 Beach Road sal ons beslis op 'n gereelde basis in die toekoms sien!

Geraldine S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine S

Beste ligging in die baai.

Die akkommodasie het waarlik die beste ligging en uitsig in Gordonsbaai en ons kon bykans die hele dorpie te voet verken. Die akkommodasie is goed toegerus en het in al ons behoeftes voorsien. Alhoewel die gebou self moontlik bietjie aandag kort, het die pragtigste uitsig en fantastiese sonsondergange met mening daarvoor opgemaak.

Maurits H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maurits H

Gerieflike, skoon verblyf met 'n mooi uitsig oor die see.

Baie lekker gebly alhoewel dit maar kort was (2 dae). Die slaapgeriewe is puik ─ goeie, stewige matrasse. Een nadeel is dat mens nie op die stoep kan sit of kan braai in winderige toestande nie (dalk op die boonste verdieping). Die diens is vriendelik en puik ─ 'n mens word via SMS / Whatsapp op hoogte gehou hoe laat die woonstel beskikbaar is. Die eienaars is beskikbaar en telefonies bereikbaar wanneer nodig. Ek kan die woonstel met 'n geruste hart aanbeveel.

Arenda V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda V
Gesin met klein kinders

The view was spectacular.

The flat is wonderfully big and spacious. There could be some maintenance done on the window latches that don't close properly, and due to that fact the sand comes in when the wind blows. Other than that everything was super at ease. Will book here again SOON.

Anita V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Gesin met tieners

Die verblyf was uitstekend en rustig.

Dit was rus vir jou siel, ons sal so kan oud word.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Anita,
Baie dankie - ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer by ons.
Ek wil graag weer self iewers 'n naweek uitboek en 'n bietjie die "view" gaan geniet.
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Fred Timmer N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred Timmer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kakkerlakken! Very dirty every day.

Prima ligging, schitterend uitzicht, goed parkeren. goede keuken, toilet/douchevloer smerig verouderd, iedere dag kakkerlakken! Bed prima, banken leer kapot en smerig, deur naar terras niet te openen en te sluiten, ruiten met barsten, kapot en verwaarloosd, stoelen terras zeer gevaarlijk, niet te gebruiken, zijn op verzoek vervangen! Opvang en informatie slecht!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

The only way I can reply to this review is with the following mail I received from a customer after they have left South Africa:

"Dear Elmarene,
We had a good flight and arrived save in Amsterdam. We had again a beautiful time in Gordon's Bay. We enjoyed the beautiful view in your appartement with the good things.
Next year we like to come back, we hope you are able to renovate a few things, like the very old lounge suite in the tv-room and the door to the terras, very difficult to open and close.
If it is possible to book directly by you for about the same period we like to prefer and what rates do you have in mind then.
Kind regards and thanks again,
Fred and Francis"

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Ashley S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Mooi uitsig oor die see!

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Dankie Ashley,
Hoop on julle weer by ons plek te verwelkom.
Ja, jy sal moeilik in Gordonsbaai nader aan die see verblyf kry.
Vriendelike groete
Elmarene

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Leon V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer daar bly.

Die verblyfreëlings baie volledig gedoen, verblyf skoon en netjies, baie aangename verblyf. Ons sal weer daar bly.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Baie dankie Leon - ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene Fischer

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Brian C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brian C
Gesin met tieners

Dit is 'n uitstekende plek en rustig.

Sal weer teruggaan. Dit is so lekker om te sit en kyk oor die see.

75 Beach Road, Gordon\'s Bay's terugvoer

Dankie Brian, ons is bly julle het dit geniet. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Elmarene Fischer

75 Beach Road, Gordon\'s Bay
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 75, Gordonsbaai, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyYzJhZTYwLTM4NjItNGFhYi1iODY1LTg0NWE0ODVmY2FlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 75 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.160652476152 18.868165612221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!