77 Casa Grande

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

77 Casa Grande is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Reebok, sowat 10 tot 15 km vanaf Hartenbos en Mosselbaai se besienswaardighede.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met satelietkanale en WiFi kan gereël word. Die leefarea bied toegang tot 'n tuintjie en 'n toegeboude braai-area. Die kompleks het ook 'n swembad en veilige parkeerplek in die skaduwee. Reebok is 'n rustige area, dis ideaal geleë 25,4 km vanaf George Lughawe en naby besienswaardighede op dié deel van die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by 77 Casa Grande sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 77 Casa Grande gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za