78 Fleur Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

78 Fleur Park is 'n selfsorgeenheid in Fleur Park Holiday Resort, op die strandfront in Gordonsbaai. Die vakansiehuis het slaapplek vir 7 en die eiendom is direk langs Harbour Island geleë en 'n paar minute se se stap vanaf die strand.

Dié volledig gemeubileerde kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel-stapelbed; 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en ander kookgeriewe. Die sitkamerarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area.

Onderdakparkeerplek is vir 'n voertuig beskikbaar. 78 Fleur Park is 8 km vanaf Strand Gholfklub en 10,5 km van Somerset Mall af. Die kompleks is ook naby 'n rits restaurante en kroeë op die rand van die marina.

Slaapplek

'n Bespreking by 78 Fleur Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 78 Fleur Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za