LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 78on5th in Hermanus | LekkeSlaap
+70

78on5th in Hermanus

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 78, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

78on5th in Hermanus is deur die AA as "Superior" gegradeer en dit bied privaat, stil akkommodasie na die wegkant van die hoofweg, met pragtige uitsigte oor die oseaan en berg.

Die verblyf bestaan uit 5 dubbel en suite-kamers met selfsorggeriewe, en 'n selfsorg-gesinswoonstel op die grondverdieping met slaapplek vir 5 gaste. Die selfsorg-eenheid het 'n groot slaapkamer met 3 enkelbeddens, 'n oopplanslaapkamer, -sitkamer en -eetkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n volledig toegeruste kombuis. Al die kamers het privaat dekke. Gaste kan ook daarna uitsien om in die gastesitkamer of rondom die sprankelende swembad te ontspan. Veilige parkeerplek en WiFi word aangebied.

Die instansie is op die grens van Fernkloof Natuurreservaat, loopafstand van die beroemde Grottostrand en lagune wat spog met Blouvlagstatus, en 5 minute weg van die middedorp waar 'n groot verskeidenheid restaurante en kroeë op jou wag. Gaan stap langs die pragtige kranspaadjies op pad na die wit strande, die ou hawe en dorp. Bring jou eie bergfiets, verken die bergpad vanaf die agterplaas, of verwyl tyd op die dorpsplein met 'n skemerkelkie in die hand. Vir die meer avontuurlustige gas stel ons opwindende haaihokduik, of walviskyk vanaf een van ons plaaslike walviskykbote voor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 74 resensies vir 78on5th in Hermanus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 5de Straat 78, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 78on5th in Hermanus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 78, Voëklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFdkPZI7s8b1CTanIyVsEBQrInjqqov0alg8xbIm93IkMY7GlMB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 78 5th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.404758647202 19.278827905655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!