7de Mossel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ernst L - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker basis vir rondloop, en ook spasie en fasiliteite om tuis te kuier en te bly.
7de Mossel se terugvoer
Baie dankie Ernst. Julle was wonderlike gaste, net 'n vreugde om julle hier te kon hê!
Jacques H - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig en skoon. Eienaars was baie hulpvaardig.
Mariska V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
7de Mossel se terugvoer
Baie dankie Mariska. Julle was wonderlike gaste. Dit was net 'n groot plesier om julle hier te hê.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 7, Glentana, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap