@ 7Pillars
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R570 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ 7 Pillars bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Durbanville, Kaapstad. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë.
Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot, Shiraz en Pinot. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV, lugversorging en WiFi.
@ 7Pillars het veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die perseel het 'n elektriese hek wat met 'n afstandbeheer oop en toe gemaak word, sowel as 'n alarmstelsel.
Besienswaardighede in die area sluit die Durbanville Gholfbaan, Durbanville Roostuin, Tygerberg Natuurreservaat, GrandWest Kasino, V&A Waterfront, Tafelberg, Kaapstad se strande en verskeie winkelsentrums in. Durbanville en Cape Gate MediClinic is net 10 minute se ry van @ 7Pillars af. Stellenbosch, Paarl en Malmesbury is almal naby waar gaste van die beste wynplase in Suid-Afrika kan besoek.
Langtermynverblyf is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink @ 7Pillars het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstraat, Sonstraal, Durbanville, 7550, Wes-Kaap