Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 @ Van Der Westhuizen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-laan 8, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

8 @ Van Der Westhuizen is 'n lieflike eenheid in die boomryke woonbuurt, Valmary Park in Durbanville en het 'n privaat ingang. Dit bied selfsorgverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die selfsorgeenheid is vir 2 gaste geskik en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en die kombuisie is met 'n induksieplaat, elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n sonstoep waar gaste soggens 'n koppie koffie kan geniet. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 @ Van Der Westhuizen sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 8 @ Van Der Westhuizen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Van der Westhuizen-laan 8, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 8 @ Van Der Westhuizen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Westhuizen-laan 8, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc39e4d711a2b18220195033bb0343b9df241ff6f9f1fdabe417908ead45d7661870538a20968c9c9da8908b504b968eaba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8 Van der Westhuizen Avenue Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8395238 18.6548031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem