8 La Rambla
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Rambla-laan 8, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
8 La Rambla is 'n luukse villa in Big Bay, Bloubergstrand, en dit is stapafstand vanaf die strand, verskeie winkels en restaurante.
Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en 'n instapstort. Die tweede en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamers het elkeen 'n stort en/of 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die sitarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV. Langsaan is daar 'n etenstafel, 'n kroeg en 'n braai-area. Daar is ook 'n aparte kaggel. Die leefarea lei na 'n tweede binnebraai-area met 'n tafel en stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die huis spog ook met veilige parkeerplek in 'n toesluit-dubbelmotorhuis, 'n swembad en WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by 8 La Rambla sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 97
Jaar gelys 5
Ligging
- La Rambla-laan 8, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Rambla-laan 8, Bloubergstrand, Kaapstad, 7433, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom