Beskrywing
Dié ruim eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n volledige badkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n slaapbank en sekere DStv-kanale. 'n Gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word. Dit sluit 'n volledige badkamer en 'n volledig toegeruste kombuisie in wat oopmaak na 'n gemaklike leef- en eetkamer met 'n slaapbank. Gaste kan DStv, gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir een voertuig per eenheid geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid E is 'n ruim eenheid met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid bied ook 'n volledige aparte badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n slim-TV met geselekteerde DStv-kanale. Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek, alles beveilig agter 'n hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid A is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed met 'n uittrekmatras. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus en maak oop na die leef- en eetareas. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n slim-TV, en DStv met geselekteerde kanale. Buite is daar onderdakparkeerplek en braaigeriewe, alles beveilig agter 'n hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80 Kendal Street, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang