Bellville Akkommodasie by 80 Kendal Guest House | LekkeSlaap
+56

80 Kendal Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 80 Kendal Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rolanda E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda E
Saam met vriende

Ons kort verblyf in Kendall House was onvergeetlik.

Ek sal beslis weer terugkeer, die gasheer was fantasties en tegemoetkomend. Die verblyf het in elke behoefte voorsien en meer. Dankie Carin vir die wonderlike ervaring, ek sal hierdie akkommodasie beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our short stay at Kendall house was unforgettable.

I would definitely return for another stay, the host was awesome and accommodating. The venue met our every need and more. Thanks Carin for the wonderful experience I would definitely recommend this accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

80 Kendal Guest House's terugvoer

Dear Rolanda.
Thank you for your super review, much appreciate your time in commenting.
Take care and we look forward to your return.
Kind regards,
Caren

80 Kendal Guest House
Mynie H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die hoofslaapkamer se blindings was net baie vol stof en lanklaas skoongemaak.

80 Kendal Guest House's terugvoer

Liewe Mynie

Baie dankie vir jou opmerking, ons vrouens wat skoon maak, spandeer baie tyd op die perseel.

Ek waardeer dat jy hierdie informasie met ons deel, ek dink ek moet self 'n bietjie inspeksie daar gaan doen.
Ek loer maar net gou in omdat hulle hardwerkend is, dink ek net alles is reg.

Mooi bly.
Vriendelike groete
Caren Jack

80 Kendal Guest House
Alida V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met vriende

Heerlik gebly. Rustig en skoon.

Ons gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was aangenaam, skoon en lekker. Sal dit beslis aanbeveel. Sal weer daarvan gebruik maak.

Anne-lize G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, vriendelikheid, skoon, en rustig.

Sien sterre.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kendalstraat 80, Eversdal, Bellville , 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZjJiNDA5LTI5YTMtNDI0MS1iOTFhLWIwZjc3YWI3NzRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 80 Kendal Street Eversdal 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86305709833 18.653516471386
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za