801 Flatrock
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 8, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
801 Flatrock is 'n moderne selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die stad en op Tafelberg.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea lei na 'n netjiese kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die stad. Gaste het toegang tot al die geriewe wat naby die verblyf is. Tafelbergkabelkar en die V&A Waterfront is ook net 'n entjie vanaf die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by 801 Flatrock sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 216
Jaar gelys 2
Ligging
- Buitenstraat 8, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 801 Flatrock het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 8, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom