Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

81 on Church

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir 81 on Church
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Theoniel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theoniel M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal volgende keer dalk 'n "self-catering" eenheid verkies. Maar die plekkie is baie netjies en naby 'n klomp lekker restaurante en besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annine V
Enkelreisiger

81 on Church is smaakvol ingerig met al die basiese geriewe wat nodig is vir aangename verblyf.

Johan is 'n hartlike gasheer en laat mens baie tuis voel. Sy wenke vir eetplekke en interessanthede op die dorp het bygedra tot die belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect. Very friendly host.

We enjoyed our stay and the accommodation was top-class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en perfek.

Dit het voldoen aan al ons behoeftes en beveel dit ten sterkste aan. Die swembad is 'n groot aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in lovely Prince Albert.

Very comfortable, the garden rooms are special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sansie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G
Saam met vriende

Netjies skoon vriendelike diens puik akkommodasie.

Gasheer was behulpzaam en vriendelik. Kamers skoon en netjies. Ligging is 110% loopafstand van als. Sal vir seker weer daar oornag en hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Johan is 'n ongelooflike gasheer. Ons het met die intrapslag tuisgevoel. Kamers is pragtig en baie netjies. Reg geleë in die hoofstraat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, baie vriendelike diens.

Dit was een van die beste besoeke wat ek al beleef het. Baie dankie aan die eienaar en sy span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê. Sien uit na julle volgende besoek.

81 on Church
Werner B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Werner B
Gesin met tieners

Disappointing and misleading.

We booked rooms which we were under the impression were facing a pool and lovely courtyard. We were given a room facing the street. No pool and no courtyard and had to park our car in the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay at 81 on Church, and have already recommended it to our friends.

Johan is the perfect host, his rooms are immaculate and they must be the most comfortable beds in the world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mhp Z - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhp Z
Saam met vriende

Johan is a great host. I will be back.

Just a wonderful place with the most beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

It was great hosting you and a total pleasure sharing the delight of the garden. Looking forward to seeing you on your next visit.

81 on Church
Petru E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies!

Absolute wonderlike ervaring! Die eiendom is goed versorg en soos ’n klein oase weggesteek in die tuin! Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige groen oase in die middel van die Karoo.

Ruim, gesellige kamer met 'n lekker sonnige stoep wat uitkyk oor 'n pragtige groen, bont tuin. Lekker swembad. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cisca B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B
Gesin met tieners

Lekker gesinsverblyf

Die gasheer was hulpvaardig en belangstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Dit was aangenaam om julle hier te he. Sien uit na julle volgende kuier.

81 on Church
Ockert S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe was baie netjies en skoon.

Pragtige ou huis. Voel net dat vir die prys ontbyt ingesluit te wees. Goedgeleë en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, goed geleë, netjies.

Baie oulike plek, netjies en goed geleë. Ons het 'n heerlike tyd in Prins Albert gehad. Dankie Johan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Goed om kennis te maak. Hoop om julle terug te verwelkom die volgende keer waneer julle Prins Albert besoek.

81 on Church
Marc H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host was extremely welcoming and our room was ready for us even though we arrived earlier than the usual check in time.

The Spekbook cottage is beautifully appointed, with high quality linen. The outdoor shower is amazing! The gardens are so tranquil and the perfect place to escape the outside world. We felt very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

It’s been a pleasure hosting you and my staff and I are looking forward to welcoming you on your next visit to 81 on Church.

81 on Church
Patricia F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F
Gesin met tieners

A well located B&B set in an impressive garden.

Room was spacious and had thoughtful touches. The owner was friendly and helpful and we would definitely recommend this establishment. Very much recommended - we would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

A pleasure to host and welcoming you. Looking forward to seeing you on your next visit to Prince Albert

81 on Church
Cedric L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar Johan is 'n wonderlike gasheer, die tuin is pragtig, die verblyf is baie gerieflik.

Ons was baie vriendelik verwelkom deur die eienaar Johan. Nadat hy ons die kamer gewys het, het ons heerlik met hom gesels in sy pragtige tuin. Gerieflike plek, puik geleë, sal weer daar oorbly as ons in die kontrei is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Aangenaam om julle te ontmoet en. Ek sien uit daarna om julle terug te verwelkom op n volgende besoek.

81 on Church
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese moderne eenheid met 'n ou-wêreld gevoel.

Ruim eenheid met 'n eie stoep wat op 'n mooi tuin uitkyk. Heerlik ontspan in 'n rustige atmosfeer in die mooie Prince Albert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel Gabriel D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Gabriel D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Johan het ons baie welkom laat voel en dit is 'n pragtige gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Ongelooflike gasvryheid, netjies en pragtige akkommodasie.

Ek en 'n vriendin was daar vir twee dae en Johan was 'n ongelooflike gasheer. Die plek is netjies en skoon ek sal die plek ten sterkste aanbeveel. Ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N
Besigheidsreis

Dit is soos 'n oase maar stil, baie gerieflik en sentraal.

Die selfsorg eenheid is baie goed ingerig en pragtig, skoon en netjies. Ons gasheer was vriendelik, bedagsaam, hulpvaardig maar professioneel. Die ligging maak dit maklik om net oor die straat te stap of langsaan te kan eet. Ons was meer as tevrede met alles en sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Die akkommodasie was soos beskryf. Die swembad-area kan moontlik so bietjie verfraai word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet. Ja, die swembad aria is hierdie jaar se projek, en ek hoop om julle met julle volgende besoek weer te huisves. Voorspoed vir 2019
Groete,
Johan

81 on Church
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer met aangename verblyf.

Vriendelike hulpvaardige gasheer. Kamer en badkamer netjies en skoon, smaakvol gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met vriende

Very smart guesthouse in an excellent location.

Johan, the owner, went out of his way to make us comfortable. The house is beautiful and clean. It is in the centre of Prince Albert near all the restaurants, galleries etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot plesier.

Dit begin met die hartlike en vriendelike ontvangs van Johan, die ruim en gemaklike kamer en die baie sentrale ligging van Mai's want alles is binne loopafstand van die lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Was goed om julle te ontmoet en n baie aangename ondervinding om julle Hier te he. Hoop ons sien weer in die toekoms.
Groete,
Johan

81 on Church
Joseph Francois O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph Francois O
Gesin met klein kinders

Gerieflik en veilig.

Netjiese gastehuis in die hoofstraat geleë en stapafstand van resturante en ander besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike T
Saam met vriende

Plesierig.

Netjies maar bietjie oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer, skoon en netjies.

Huislike atmosfeer, skoon en netjies. Eienaar self betrokke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Dit was goed om julle te ontmoet, kom bly gerus weer met julle volgende besoek.

81 on Church
Francois M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir een nag oorslaap in Karoo.

Baie historiese gebou en goeie oorslaap-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

81 on Church se terugvoer

Beste Francois,

Dankie dat julle Mai’s gekies het as n oornag stop. Aangenaam om julle te ontmoet en ek sien uit om julle in die toekoms te ontvang as gaste.

Groete,
Johan Lubbe

81 on Church
Alan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer en rustige ou huis in wonderlike dorp.

Die ontvangs en gasvryheid laat mens vinnig tuis voel. Die kamers is goed toegerus en die ontbyt word smaaklik voorberei. Dit is 'n gesellige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enid T
Gesin met klein kinders

Heerlike gasvryheid in die mooi Prins Albert.

Hierdie was 'n warm welkom en ons het die oornag vreeslik geniet. Pragtige dorpie met 'n unieke atmosfeer. Voorwaar 'n heerlike oornagstop - sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneria V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneria V

Lovely old house, very friendly hostess and ideally located.

We really enjoyed our stay at Mai's Guest Lodge. The place is ideally located in the main road and within walking distance of restaurants and other tourist attractions. Our room was very nicely decorated, clean and comfortable. The en-suite bathroom is also spacious with a lovely shower and enough hot water. Mai, the owner is an excellent host and made us feel very welcome. On the morning of our arrival she started sending messages, telling us to drive safely and also offered to make dinner reservations at one of the restaurants in the area. Our room included breakfast, which Mai supervises personally. From the personally curled butter (no plastic tubs) to the last bite everything was very tasty and beautifully presented. I would refer Mai's Guest Lodge with an open heart to anybody.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike ou huis, vriendelike gasvrou en ideale ligging.

Ons het regtig ons tydjie by Mai's Guest Lodge geniet. DIt is ideaal geleë in die hoofstraat en is stapafstand van restaurante en ander besienswaardighede. Ons kamer was baie mooi versier, skoon en gemaklik. Die en suite-badkamer is ook baie ruim met 'n lieflike stort en genoeg warm water. Mai, die eienaar is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Die oggend wat ons moes inklok het sy vir ons boodskappe gestuur om vir ons 'n veilige rit toe te wens en het ook aangebied om vir ons ete-besprekings te maak by restaurante in die omgewing. Ons kamer het ontbyt ingesluit wat Mai persoonlik oor toesig gehou het. Van die botterkrulle (geen plastiek houertjies nie!) tot die laaste happie, was alles smaaklik en pragtig voorgesit. Ek sal Mai's Guest Lodge met 'n oop hart aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
P P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en goed geleë, great gasvrou, ken die omgewing baie goed, ontbyt was heerlik, ruim kamer en baie mooi.

Die gastehuis is baie goed geleë, baie netjies, mooi swembad, ons kamer was baie ruim, genoeg privaatheid, ontbyt was heerlik en word binne of buite bedien. Gasvrou is baie behulsaam met enige versoeke, was 'n great 3 dae gewees, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Gesin met tieners

Vriendelike mense, gaan uit hulle pad om dinge vir die besoeker maklik en gerieflik te maak.

Mai is 'n gawe vrou, en die dames wat haar help is vriendelik. Mai het mooi na ons gekyk. Ons het gevoel soos familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joos H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Met die warm ontvangs van die vriendelike gasvrou, het ons dadelik tuis gevoel. Die huis was 'n koel lafenis nadat ons uitermate hitte van 41°C op die pad beleef het. Alles was netjies en skoon, en die beddegoed kraak-vars. Die ligging was perfek geleë om gou deur die dorp te kon stap en alles te besigtig. Mai's Gastehuis is ook reg langs, so kom dit voor, die gesogste eetplek op Prins Albert. Die ontbyt was ook uitstekend en werklik in 'n rustige atmosfeer buite in die tuin. Prins Albert en Mai sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron G
Gesin met tieners

Lieflike verblyf en gasvryheid.

Mai is 'n ongelooflike gasvrou - ons het dadelik tuis gevoel, lekker gebly in 'n skoon en netjiese kamer met heerlike ontbyt. Prins Albert is natuurlik 'n pragtige plek, so Mai, ons sien jou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneli V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye eienaar.

Baie mooi, skoon en gerieflike akkommodasie. Bekostigbaar. Goed geleë. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely visit again!

Mai is the best host, she is so friendly and helpful! She also serve the best breakfast in town! We will definitely stop in Prins Albert again and we will certainly stay at Mai's!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons sal dit definitief weer besoek!

Mai is die beste gasheer, sy is so vriendelik en hulpvaardig! Sy bedien ook die beste ontbyt in die dorp! Ons sal definitief stilhou wanneer ons die volgende keer in Prins Albert is en dan ook definitief weer by Mai's bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Uit die wêreld.

By aankoms is ons verwelkom deur die vriendelikste eienaar. Mai is 'n "treat". Akkommodasie was uitstekend. Die ontbyt was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mai is amazing.

Ons het die verblyf baie geniet, skoon, luuks en baie vriendelik. Sy is 'n uitstekende gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid gelewer deur 'n Ier.

Pragtige woning gebou om en by 1835, maar met goeie geriewe en baie ruim kamers. Die ontbyt was heerlik en niemand staan honger van die tafel af op nie. Gerieflike parkering in die hoofstraat reg voor die huis. Daai ou Karoodorp-gevoel kleef aan jou as jy deur die strate wandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Saam met vriende

Pragtige plekkie en 'n baie interessante gasvrou.

Mai's Guest Lodge was 'n belewenis. Die huis is pragtig, kamers gerieflik en Mai, iemand wat ek in my lewe moes leer ken. Die ontbyt was net so lekker en Mai het alles gedoen om dit vir ons 'n aangename kuier te maak. Duisende dankies Mai, ons kom groet weer as ons in daardie geweste is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C
Saam met vriende

Gevoel of ons by 'n gunsteling tannie gekuier het.

Vanaf die oorweldigende hartlike welkom met intrapslag tot die laaste 'koebaai' het ons gevoel of ons by ons gunsteling tannie kuier. Mai het ons onmiddellik welkom en tuis laat voel. Die ontbyt elke oggend was nie net uit die boonste rakke nie, maar ons het bevoorreg gevoel om dit so onder die druiwe prieel te kon nuttig. Die kamers is baie goed toegerus, netjies en die beddegoed was heerlik om in te slaap - ons kamer het 'n lieflike stort. Al was dit verskriklik warm in Prins Albert, was Mai se huis altyd heerlik koel, selfs al staan die vensters oop - weet nie hoe sy dit regkry nie. Mai se lag is aansteeklik en is altyd reg met 'n lekker storie en reg om een te hoor. So kan ek aangaan en aangaan. Wat 'n wonderlike vakansie by Mai's Guest Lodge ... al was dit net twee dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Perfekte blyplek of Prins Albert.

Auntie Mai het uit haar pad uit gegaan om seker te maak dat ons verblyf uit die boonste rakke kon geniet. Sonder om opdringerig te wees het sy kontak behou. Persoonlike aandag om te verseker dat die ontbyt bestelling op die nommers was en alle verwagtinge is oortref. Die eenheid was ruim, skoon en smaaklik uitgelê. Die sentrale lugreëling hou die warm somerdae in toom. Die stoepie is perfek vir oggend koffie en die binnehof waar ontbyt bedien word is iets baie spesiaals. Prins Albert het baie ander blyplekkies wat fantasties lyk, maar Mai's is waar ons volgende keer weer sal bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 81, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7045713c475f4d0ae176de702a030a012054426c31731358b1705dfc28f954a9df2946a27d253279603f5faeae0b4ef67bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 81 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.222668991427 22.029153131282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem