84 On Main
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 84, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
84 on Main is in Sandbaai, Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste.
Die vakansiehuis is gerieflik gemeubileer en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. 2 van die badkamers het elk 'n bad en die derde badskamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof met 'n oond, mikrogolf en die nodige eetgerei. Gaste kan maaltye in die eetarea geniet of in die sitkamer met 'n TV en DStv ontspan. Verder is daar ook braaigeriewe vir gaste.
Daar is verskeie pragtige strande en dis naby die Hemel-en-Aarde-vallei. Hermanus bied verskeie restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk gedurende seisoen. Die omgewing bied ook baie doendinge soos bergfietsry, abseil, zipline, haaihokduik en meer.
Slaapplek
’n Bespreking by 84 On Main sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofweg 84, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 84 On Main het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 84, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom