Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85 on De Villiers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 85, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

85 on De Villiers is in De Kelders geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand en verskeie doendinge en besienswaardighede in die area. Dit spog ook met 'n pragtige see-uitsig.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n aparte gastetoilet. Die grondvloer beskik oor 'n tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Dié twee slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer.

Die boonste verdieping het 'n lieflike leefarea met 'n kombuisie en 'n deur wat toegang bied tot 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n binnebraai.

Die grondverdieping het 'n klein sitarea en 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die huis het ook sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die perseel is heeltemal omhein.

Die perseel is 4 km vanaf Gansbaai se middedorp, 8 km vanaf verskeie haaihokduik geleenthede en net 130 km vanaf Kaapstad.

Slaapplek

’n Bespreking by 85 on De Villiers sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbedjie Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKinderbedjie
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 85 on De Villiers
Netheid
1.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Jaar gelys 7

Ligging

  • De Villiersstraat 85, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 85, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ccb343d89603a6b80a1ea6127bc1c348d20f0540d3b1f244f72aa3593e12518b63541874d3952a9ecf336c5ffdce312a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 1 5 1 4 85 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5559016 19.3662789
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem