Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

854 @ Speek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Racharld Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 854 @ Speek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rene V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike waarde vir geld. Top gasheer en fantastiese plek.

Netjiese plek met genoeg spasie. Sal gemaklik 'n week daar kan oorbly. Geriewe is fantasties en uiters modern. Ons was bederf en 854 @ Speek sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag na 'n ver rit na Pretoria.

Baie lekker puik verblyf, het veral gehou van ons eie toegang en privaatheid. Dit is 'n baie rustige en veilige area. Alles binne is so mooi en skoon met 'n spesiale detail oral om jou só tuis te laat voel. Heerlike plek om in tuis te gaan. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Inboektyd was aanpasbaar. Verblyf was baie netjies en skoon. Eienaar het moeite gedoen met ekstra klein dingetjies. Bed was baie gemaklik. Linne was silwerskoon. Kombuis was baie goed toegerus. Lugversorger was in goeie werkende toestand. Veilige verblyf. Ons kon later uitboek. Geen loadshedding. Eienaar was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

854 @ Speek se terugvoer

Hi Marie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om weer vir jou van diens te wees.

854 @ Speek
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Baie goeie, netjiese verblyf en waarde vir geld.

Baie lekker verblyf met eie toegang — jy kan kom en gaan soos jy wil. Baie veilige, rustige area. Netjies en alles wat mens nodig het is daar. Sal vir seker elke keer hierso boek as ek Pretoria toe moet reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

854 @ Speek se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer Johan. Ons sien uit daarna om weer van diens te wees

854 @ Speek
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 854 Speek Straat, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4632d0f02c6b13b739513db3360aaedc13f9b006223b30ea6aebc3d8813b5ace4c3f60e6c934ca25983c0018810be684675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 854 Speek Street Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.775542230683 28.338130853967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem