86 on Babiana

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

86 on Babiana is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë is.

Die huis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea en goed toegeruste kombuis. Drie van die kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers is en suite en toegerus met bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en kookgereedskap. Addisionele geriewe sluit 'n binne- en buitebraai, skottelgoedwasser en TV met DStv in. Parkeerplek vir 'n voertuig en klein bootjie is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan die omgewing verken en heerlik swem, vlieërplankry, seilplankry, seiljagvaarte onderneem, hengel, gholfspeel en fietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by 86 on Babiana sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 86 On Babiana gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 R2 160 per nag (plek vir 8)

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 10 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]