8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 Babiana Street, Langebaan, Myburg Park, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
86 on Babiana is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë is.
Die huis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea en goed toegeruste kombuis. Drie van die kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers is en suite en toegerus met bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en kookgereedskap. Addisionele geriewe sluit 'n binne- en buitebraai, skottelgoedwasser en TV met DStv in. Parkeerplek vir 'n voertuig en klein bootjie is beskikbaar op die perseel.
Gaste kan die omgewing verken en heerlik swem, vlieërplankry, seilplankry, seiljagvaarte onderneem, hengel, gholfspeel en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 86 Babiana Street, Langebaan, Myburg Park, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 86 on Babiana het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 Babiana Street, Langebaan, Myburg Park, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang