86 on Jubilee

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

86 on Jubilee bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike erfenishuis in 'n rustige woonbuurt in Oudtshoorn. Daar is 'n lieflike tuin waar gaste in die son kan ontspan en die voëllewe geniet.

Die verblyf bestaan uit 2 kothuise van verskillende groottes. Elke kothuis het 'n privaat ingang, veranda/binnehof en toegang tot onderdakparkeerplek. Die tweeslaapkamerkothuis, Lavender, het 'n voorportaal, 2 groot slaapkamers met 2 enkelbeddens elk, 'n aparte sitarea met 'n enkeldagbed, 'n groot kombuis en badkamer met 'n stort-oor-bad. Spekboom, die ateljeekothuis, het 'n oopplan-leefarea en 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n volledige kombuisie en 'n badkamer.

Daar is braaigeriewe en die kamers word op versoek skoongemaak. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met volledige DStv.

Oudtshoorn is tussen die Swartberge en die Outeniekwaberge geleë en bied verskeie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing. Dit sluit die Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch, volstruisplase, wyn- en olyfplase, meerkatervarings, fietsry- en 4x4-roetes, kunsgalerye en verskeie restaurante in. Oudtshoorn het die ideale ligging sowat 50 minute van George se lughawe, pragtige strande en die skouspelagtige Tuinroete af. Kaapstad is sowat 421 km hiervandaan en Port Elizabeth is sowat 373 km hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 86 On Jubilee gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprek[email protected]