LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 Ramsgate Mews | LekkeSlaap
+67

9 Ramsgate Mews

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 2, Ramsgate Mews 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R599 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 Ramsgate Mews is in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n oulike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oopplan-klerekaste, en die leefarea het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n kompakoondjie, drieplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n slim-TV met Netflix en 'n eetarea met sitplek vir 4 mense.

Daar is ook veilige kelderparkeerplek met 'n afstandbeheerhek. Die kompleks het ook 'n voetgangerhek wat met 'n kode werk vir ekstra veiligheid.

Aktiwiteite in die omgewing sluit bootritte, visvang, gholf, voetslaan, duik en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Ramsgate Mews sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan 2, Ramsgate Mews 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 2, Ramsgate Mews 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd2bec8514456654a37ca29670102c4a595209de9ba8040b35e2589bbbeacb0dbe433858baea971bea8b907f0b96f857ef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599  per nag (plek vir 4) 2 Marine Drive 9 Ramsgate Mews 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.874123247445 30.36193591419
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem