9 Victory Court
Beskrywing
9 Victory Court is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt, 'n gesogte woonbuurt tussen Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan, en nie te ver vanaf Kaapstad se SSG. Seepunt is bekend vir sy gewilde Promenade langs die kus, 'n oorvloed koffiewinkels, restaurante, klubs en kroeë al langs die strate.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n ontbytoonbank met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Slaapplek
'n Bespreking by 9 Victory Court sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelbed
Kenmerke
- Gratis WiFi
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 9 Victory Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |