Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 Eden Sands

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Eden Sands 90, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

90 Eden Sands is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit, Kingsburgh. Die kompleks is 400 m vanaf die swemstrand wat lewensredders het.

Die woonstel het lugversorging, is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n mooi see-uitsig en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en kooktoerusting toegerus. Komplimentêre tee en koffie word voorsien.

Die oopplan-sitarea het 'n TV met die DStv Now- en Netflix-app. Gratis WiFi word voorsien. Die sitarea lei na 'n beskutte balkon wat groot vensters het wat die seebries inlaat.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-areas en die swembad in die kompleks. Daar is direkte toegang tot die strand deur 'n sekuriteitshek met sleutels wat gaste het. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig onder 'n motorafdak en ekstra parkeerplek vir 'n waentjie. Daar is 'n wag in die kompleks regdeur die nag. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 90 Eden Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 90 Eden Sands
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Middleton-weg 42, Eden Sands 90, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 90 Eden Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Eden Sands 90, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39420200b0aabf673a020ffc5008f764f26585960c2d9354407bb90059b0b4850650a6c4b5e9317cb5eacf9b75757b2d7d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 42 Middleton Road 90 Eden Sands 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.099611576388 30.859032720063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem