Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 on Atlantic

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linzi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir 90 on Atlantic
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Donwill M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donwill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was baie fantasties gewees. Alles was perfek en die eienaar was so vriendelik en behulpsaam ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid is perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en netjies.

Super lekker gekuier! Die plekkie is baie oulik en netjies. Lekker naby aan alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we asked for.

Very relaxing and peaceful and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbé J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbé J

Gasvry, behulpzaam, vriendelike gasheer en -vrou.

Jaa dankie. 'n waaier sal waardeer word. Beter TV-kanale sal 'n plesier wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Daar is Netflix op TV en DStv basiese kanale. Ek dink dit is voldoende sover vir al ons gaste.

90 on Atlantic
Nerinjina G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nerinjina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host was friendly. The room was acceptable.

The stay was peaceful and restful. Yzerfontein is lovely but far out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what the doctor ordered with lots of vitamin sea and D.

We spent from Monday to Friday at 90 on Atlantic, and our only regret is that we couldn't stay longer. The apartment was spacious, and we could really stretch out in the bedroom, lounge, dining, and braai area. Despite the warm weather outside, the apartment was cool, and the area is only a few minutes from the beach by car, but with a lot less traffic than the roads nearer the beach. In addition, Yzerfontein had lots to see and do with some lovely restaurants and the main beach that stretches on for miles. It was just the break we needed before the Christmas rush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Thanks, Patrick. Please come and visit again. Greetings, Linzi.

90 on Atlantic
Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Ons bly lekker en rustig. Baie skoon en netjies en eienaar baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregory S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious accommodation for a couple or even a couple with 1 child.

Just a short drive out to West Coast National Park, our trip was to go see the flowers in full bloom, we were blessed with a sunny Saturday. Luka great place to have lunch/supper and Pizza or Sushi at Bertie's, so overall a great weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heili V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heili V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Baie gemaklik en mooi. Plekkie het als wat mens nodig het en meer. Mooi see-uitsig in die verte en volstruise wat vir mens hallo sê in die straat. Gasvrou is lieflik en behulpsaam, en natuurlik bly Yzerfontein pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marice J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief weer.

Goeie wegbreek destination. Dis rustig en bekostigbaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir 'n paar dae.

Winter nie ideaal maar ons wou juis kom met gedagte om daar af te tree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Enkelreisiger

Beautiful, chilled and everything that you need.

Great, cosy place. Neat and everything that you need. The fireplace was perfect for the winter days. Great hosts Linzi and Nico. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Linzi is dierbaar, ons het bitter lekker gekuier sal definitief weer en meer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was nice. Not up to the standard of the studio apartment on top.

Will definitely opt for the studio apartment next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Hierdie is 2 veskillende eenhede. Dit word ook so beskryf. Elk op sy eie meriete. Cottage beter see uitsig bv. as studio. Gaste besluit self wat hul verkies. Groete. Linzi

90 on Atlantic
Anja N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek wegbreek by die see.

90 on Atlantic sal ons definitief weer sien vir 'n naweek wegbreek. Die huisie was mooi netjies en skoon gewees. Alles wat ons nodig gehad het, was in die huis gewees. Ons het heerlik gebraai op die stoep en na die see gekyk. Linzi was baie vriendelik gewees en ons kon op haar knoppie druk as ons enige vrae gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Anja, baie dankie vir jou mooi woorde. Kom kuier gerus weer. Liefdetjies Linzi

90 on Atlantic
Melissa S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views. Peaceful location.

Beautiful beach view and landscape view. Private and peaceful. Beautiful interior in the apartment. Felt very welcomed on arrival. Perfect spot for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Melissa, sien nou jou resensie. Baie dankie. Kom kuier weer hoor.

90 on Atlantic
Caylin C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin C
Enkelreisiger

Een van die beste plekkies in Yzerfontein!

Die plekkie is toegerus met alles wat jy sal nodig hê vir 'n wegbreeknaweek. Die stilte in die omgewing het behoorlik geraas en dit was die heel beste, want ek kon die branders wat teen die rotse breek duidelik hoor siende die plekkie so naby aan die see geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Baie dankie vir so mooj skoon plekkie. Welkom om wee te kom kuier hoor. Liefdetjies Linzi

90 on Atlantic
Chane S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreekplekkie.

Lekker gekuier, baie vriendelike eienaars, braai-area is heerlik. Net sleg dis nie eintlik pet-friendly nie. Geen grasperk, maar anders was ons baie gelukkig met ons kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Dankie vir mooi boodskappie. Kom kuier gerus weer. Liefdetjies Linzi

90 on Atlantic
Piet M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan weer

Presies wat ons soek. Stil, genoeg ruimte, nie te groot. Lekker braai. Mooi uitsig oor see, al is dit nie op die see nie. Weg van die gedruis. Lekker sitkamer vir lê en lees, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

90 on Atlantic se terugvoer

Baie rustig, welkom om hier te rus.
Groete Linzi

90 on Atlantic
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Drive 90, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28bfc96dd76dc2a210a6637518059649b52123d9744a3a6a948ef9f09af03dbb8c61c1347433423a6ea3e3a9a33cfa70f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 90 Atlantic Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3657614 18.1692907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem