96 Meent Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Vollie V - Apr 2024
Algehele gradering
Excelento.
Albert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het gevoel ons sal graag weer 96 Meent Guest House wil besoek.
Elize K - Mrt 2024
Algehele gradering
Besoek aan Medi-kliniek.
Terrance Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly met 'n pragtige natuurskoon.
Rudolph A - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely recommended.
Siya N - Feb 2024
Algehele gradering
Very nice!
Wayman B - Des 2023
Algehele gradering
Sal nie weer daar oorslaap nie.
96 Meent Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, Wayman. Op alle platforms staan egter duidelik dat dit 'n kamer alleenlik is en nie selfsorg nie. Foto's van die eenhede is ook duidelik op alle platforms. Verder word daar melding gemaak dat die kamers 3 persone maksimum kan akkommodeer. U kon enige tyd vra vir borde, messe en vurke aangesien ons dit verskaf. Bespreek maar in die toekoms elders.
Melanie P - Des 2023
Algehele gradering
Rellaxibg looking out at forest.
Sharon D - Des 2023
Algehele gradering
Good. Only street parking available.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Zene O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker!
Jonelle B - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en pragtige area.
Rodene P - Des 2023
Algehele gradering
96 Meent Guest House stay.
Savannah D - Nov 2023
Algehele gradering
It was a fantastic stay.
Kees K - Sep 2023
Algehele gradering
Slaapplek geboek vir een nag.
Nadine W - Aug 2023
Algehele gradering
96 Meent Guest House was baie netjies, skoon en aantrekilik.
Beyers L - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige rus na 'n lang dag se werk. Selfs ons handdoeke is vervang tydens ons kort besoek.
Conrad K - Jun 2023
Algehele gradering
Nie 100% bevredig nie.
Patrick M - Jun 2023
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable, quiet with beautiful views.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meentstraat 96, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom