Melville Akkommodasie by 98 on 1st Avenue | LekkeSlaap
+22
+22

98 on 1st Avenue

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 98, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

98 on 1st Avenue is 'n bekoorlike, troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Melville in Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 4 persone wat 'n gerieflike oornagplek soek naby verskeie geriewe.

Die kothuis is smaakvol ingerig en het sy eie ingang, 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig vir selfsorg ingerig met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien jy dit vooraf reël, aangesien die eienaar self honde op die perseel het. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke.

98 on 1st Avenue is stapafstand vanaf 7de Straat wat bekend is vir sy restaurante, koffiewinkels, kroeë en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 98 on 1st Avenue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 98 on 1st Avenue
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 1ste Laan 98, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Gaste dink 98 on 1st Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 98, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04b3a64bdf47e6267be0a861ffa5999e41777a267e8c8b9fcf5fe4a61958ebeb5cb0bb1348ec9b6771b6dfc52bbf44535f60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 98 1st Avenue Melville 2109 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.17799698275 28.009618073702
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za