Sandton Akkommodasie by 99 On Alma | LekkeSlaap
+22
+22

99 On Alma

12 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almastraat 99, Wendywood, Sandton, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

99 on Alma bied gerieflike verblyf in 'n stil en veilige omgewing in die hartjie van Sandton. Ons is net 5 km van Sandton City af en 17 km van Johannesburg se sakekern af.

Die gerieflike kamers het almal en suite-badkamers. Die kamers is "executive"-kamers met dubbelbeddens en slaapbanke. Hierdie kamers bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofkamer is 'n ateljee-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Al die kamers het dubbelbeddens en is toegerus met yskassies met voorraad in, DStv, gratis WiFi, werkstasies en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste is welkom om van die swembad asook die was- en strykdienste gebruik te maak. 'n Volledige ontbyt is soggens beskikbaar. Gaste het 24 uur-toegang tot die perseel.

Ons ligging bied toegang tot OR Tambo Internasionale Lughawe en die M1/N1-snelweë en is ideaal vir gaste wat reis vir besigheid óf plesier.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 12 resensies vir 99 On Alma
Netheid
3.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Almastraat 99, Wendywood, Sandton, 2090, Gauteng
  • Gaste dink 99 On Alma het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almastraat 99, Wendywood, Sandton, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1ZWJjYTU2LTYyYTQtNDE0OS1iNDIzLWI1MGQzYjM2NzJlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 99 Alma Road Wendywood 2090 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.080958318195 28.079054635582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za