Beskrywing
Die eenheid is in die agtertuin en die skuur se voorste area bied ‘n selfsorgarea met ‘n dubbelbed, slaapbank vir 'n kind en ‘n aparte badkamer met ‘n stort en bad. Die kombuisie is met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en ‘n tafel met stoele toegerus. Daar is ook ‘n wasmasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besoekers is welkom solank gaste ons voor die tyd in kennis stel. Besoekers mag nie bly nie, tensy hulle betaal. Die verteenwoordiger verlang privaatheid en sal gaste s'n ook respekteer. Die kamers kan op versoek gedurende verblyf skoongemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook ‘n lessenaar of etenstafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besoekers is welkom solank gaste ons voor die tyd in kennis stel. Besoekers mag nie bly nie, tensy hulle betaal. Die verteenwoordiger verlang privaatheid en sal gaste s'n ook respekteer. Die kamers kan op versoek gedurende verblyf skoongemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het ‘n koningingrootte-bed, slaapbank en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die oopplan-leefarea het ‘n kombuisie wat met ‘n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus is. Gaste het ook toegang tot ‘n wasmasjien, tuimeldroër en wasgoedlyn. 'n Enkelbed kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Besoekers is welkom solank gaste ons voor die tyd in kennis stel. Besoekers mag nie bly nie, tensy hulle betaal. Die verteenwoordiger verlang privaatheid en sal gaste s'n ook respekteer. Die kamers kan op versoek gedurende verblyf skoongemaak word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
107 9th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang