Selfsorg in Linden

9th Street

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie gehalte verblyf teen 'n sakpas prys, veral wat petfriendly betref. Kim het ons dadelik tuis laat voel. Met al die diere voel jy amper of jy op 'n plaas is. Die Barn is baie geskik, veral vir mense met troeteldiere. Groot oopplan, met 'n groot badkamer waar die hondjie kan slaap. Fasiliteite het alles perfek gewerk met goeie WiFi. Dankie Kim, 'n oulike verblyfplekkie, voel baie veilig met Kim se honde, 'n goeie alarm wanneer benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely will make use of them again, well situated if we work in the area. Our host was very friendly and helpful all the time. We had two bad experiences in one day with regards to accommodation that was booked online somewhere else on a different platform. We were surprised to find this available and as per the pictures on the platform.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
Lang verblyf
5.0
Aug 2018

Lieflike plek om te bly met vriendelike gashere. The kamer was netjies en het alles wat jy nodig het. Dit was ruim, skoon en daar was gratis WiFi. Die ligging is goed en die gasheer-gesin is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stompie T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2017

Waarde vir geld! Waarde vir geld! Gasvry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

107 9th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZDIyYTFiLTNhMDgtNDVlYi04ZTk4LTQ0OGZiNzBhZGVkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 107 9th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.13569143828 28.00112811898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang