A Bit of Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Bit of Home bied 2 selfsorg-eenhede wat naby Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë en is halfpad tussen George en Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Albei eenhede het oopplan-kombuise en -sitareas. Dié eenhede bied ongelooflike uitsig oor Dolphin Greek Gholflandgoed en die berge. Die slaapkamers het dubbelbeddens.

Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 persone en die tweeslaapkamerwoonstel vir 4 persone.

Beddegoed en handdoeke word aan alle gaste voorsien, maar gaste wat langer as 4 dae bly, moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Elke woonstel het sy eie balkon met 'n Weber-braai.

Die eenhede is stapafstand van die see en daar is oorgenoeg strande en lekker visvangplekke in die omgewing.

A Bit of Home is 2 km van die Suiderkruis-strand af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Bit Of Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]