LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Bit of Home | LekkeSlaap
+17

A Bit of Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenslaapkamer-eenheid
Selfsorg
Tweeslaapkamer-eenheid
Selfsorg
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien. Handdoeke sal voorsien word aan gaste wat minder as 4 nagte oorslaap.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasies: Indien die gas vroeër vertrek of nie opdaag nie word alle betaalde gelde verbeur.
0 tot 30 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van deposito.
31 - 45 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van deposito.
Indien besprekings lank voor die tyd gedoen is, soos byvoorbeeld 10 maande voor die tyd vir die hoogseisoen vanaf 1 Desember tot 21 Januarie geld die volgende:
0 tot 90 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van deposito.
91 tot 150 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van deposito.

Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franklinstraat 21, Hersham, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMDUxY2VkLWJjZjYtNGI5Yy1iODM0LWJkMTVlYjk2NjQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 21 Franklin Street Hersham 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050201552242 22.241967469454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!