LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Bohemian Rhapsody | LekkeSlaap
+28

A Bohemian Rhapsody

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 144, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Bohemian Rhapsody is 'n gastehuis met 'n welige tuin en gerieflike kamers in die hartjie van Pretoria se noordelike voorstede. Dis die perfekte toevlugsoord naby die Wonderboom Natuurreservaat en spog met geriewe soos gratis WiFi en lughawevervoer.

Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange en is in stylvolle Afro-sjiek versier met klem op moderne gerief. Die luukse beddens het katoen-perkallinne en elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, elektroniese kluis en DStv.

Begin jou dag met 'n luukse ontbyt in die bed. Na verfrissing in die swembad kan jy rustig sit en lees in die tuin of 'n fiets huur en die omgewing verken.

Kospakkies is beskikbaar op versoek sodat gaste wat Rhapsody se uitstekende ligging tot die uiterste wil benut dit met energie kan aanpak. Braaigeriewe is ook tot jou beskikking.

A Bohemian Rhapsody se eenhede het lewendige kleure en gesellige sitareas wat 'n lekker tuis-atmosfeer skep. Daar is ook sitareas buite en 'n grasdak-patio waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir A Bohemian Rhapsody
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jan van Riebeeck-straat 144, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink A Bohemian Rhapsody het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-straat 144, Pretoria-noord, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNWI0NzgzLTFkZWMtNGNlYi1iYjg4LTg3YmZmZjE5MjgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 144 Jan van Riebeeck Street Pretoria North 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.684184012764 28.178292749668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!