A Green Hideout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Green Hideout is 'n lieflike selfsorghuis in Knysna. Die huis dateer uit die 1950's en het erfenisstatus. Die huis is onlangs oorgedoen en spog met hoë plafonne, houtvloere en persoonlike afwerkings.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 kamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 'n gastetoilet en 'n buitestort met koue water.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n stoep wat Noord front en daar is buitemeubels en braaigeriewe. Die eet- en leefarea is oopplan. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6. Die leefarea het 'n heerlike kaggel en 'n platskerm-TV. Die huis het 'n stoep wat reg rondom die huis strek met uitsigte oor die strandmeer en die Knysnakoppies.

Die tuin is 400 m² groot en groei natuurlik. Parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese motorhek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by A Green Hideout sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Green Hideout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za