Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne

Eenheid 1 Woonstel
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Die knus woonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en sitarea. WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eeplaatgasstoof, pan, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar braaigeriewe, 'n tuinstel en die stoep het 'n sambreel. Daar is nog 'n braai onder die tuin se bome.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n privaat ingang, yskas, mikrogolf en koffiestasie. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n buite-area met koeltebome en braaigeriewe op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff0a4c167212cdd05728d196597c1c9027b601f02b57e454cdc28d322945d56e97ee9750c3eb50dd2f4833a3ba1d5a38756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 48 Victor Smith Street Rooirivierrif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.969533292113 22.441547105461
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem