Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Lodge on the Lake

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir A Lodge on the Lake
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christopher K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K
Saam met vriende

Really worth the stay! Peace and tranquillity.

Booked the honeymoon suite which is simply amazing! The views of the lake and mountains are breathtaking. The hosts/owners were incredibly friendly and the breakfast delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Lodge on the Lake se terugvoer

Thank you so much for your beautiful review.
Regards
Cw

A Lodge on the Lake
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Smart.

Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en gehelp om in te settle. Wonderlike honeymoon suite. Goeie aanbeveling gekry om uit te eet die aand. Die ontbyt was die beste ooit: vars, nie vetterig (bacon en eiers). Eiers vars. Voorstel: as die gasheer die gaste kan help met beurtkrag. Daar was geen backup in ons kamer nie (behalwe 'n battery aangedrewe lig) maar ons kon nie in die oggend (beurtkrag van 6 tot 8 vm) koffie maak nie, alhoewel die WiFi tydens beurtkrag gewerk het. Selfs net 'n fles met warm water sou die situasie baie meer aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Lodge on the Lake se terugvoer

Thank you so much, I appreciate your feedback.
Regards

A Lodge on the Lake
Hanna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Way above the rest.

Ons het in 'n lieflike kamer met 'n pragtige uitsig geslaap en ontbyt was heerlik! Basie en Annemie is 2 pragtige mense. Hulle gasvryheid is uitnemend. Ons sal beslis weer hier kom kuier. Baie dankies julle twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Lodge on the Lake se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde. Waardering en groetnis

A Lodge on the Lake
Brian N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste besluit in Wildernis!

Heerlik, gerieflik en rustig. Mens is nie eers bewus van enige ander besoekers nie. Die loge is so gesellig ingerig met meer as genoeg van alles wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou is natuurlik puik! Sal definitief weer kuier hier. Moosite uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Lodge on the Lake se terugvoer

Baie dankie Brian vir jou wonderlike terugvoer oor julle verblyf, dit beteken vir ons baie.
My motto in die lewe is om mense te "dien".
Dankie dat ek dit vir jul kon doen.
Groetnis
Cw

A Lodge on the Lake
Johan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan en rus by regte plantelandse gasvryheid. Sal defnitief weer in toekoms bespreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Lodge on the Lake se terugvoer

Baie dankie Johan.
Waardering vir jou resensie.
Groetnis

A Lodge on the Lake
Lizelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad by A Lodge on the Lake. Basie en Annemie het regtig uit hul pad uit gegaan om ons verblyf ekstra spesiaal te maak. Die plek is uitstekend geleë, absoluut pragtig en stylvol. Dankie vir 'n super spesiale 2 dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Beste waarde vir geld.

Die eienaar is verskriklik vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ongelooflik baie lekker gebly. Om nie eers te praat van die pragtige uitsig nie. Modern, oop en stil. Beste besluit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Lodge on the Lake se terugvoer

Dankie baie vir jul kuier en mooi resensie. Ek waardeer dit en glo ons gaan weer sien.

A Lodge on the Lake
Yvonne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Perfek.

Lieflike gastehuis met die mooiste uitsig op die Outiniqua berg. Lieflike rustigheid aan die noordekant met uitsig op die meer met die klein eiland. Pragtige eiendom. Heerlike ontbyte ingesluit. Diens en gasvryheid van hoogstaande gehalte. Sal enige tyd weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Upon arrival we were welcomed with loving and open arms by the new owners and felt at home from the moment we stepped foot in there. The friendliness and respect we got was awesome and we instantly clicked with new and old management. If I could give these people a 10 star rating,I would have. The rooms were stunning, neat and very clean. Breakfast was great every morning. Our only regret was that we could not stay any longer because they were unfortunately fully booked, but we will most definitely go back there and nowhere else in Wilderness just because of the way we were treated. The animals were also so loving especially Grappy and he climbed into our hearts as well. The new management are people's persons and thats why I know that they will make a huge success of this new adventure. Keep up the excellent job guys and see you shortly again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 746, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ccdf13ba4823cdc1fa4da8d72b33846cc6d9838389ba110a70e55f0999fbe2d4bfedce71b161a8f2a2610e9ec3c4c03659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 746 North Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00014128128 22.636164864418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem