A Pilgrim's Rest Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Pilgrim's Rest Guest House is in Graskop. Dié dorpie op die randjie van die Drakensberg-platorand staan bekend as die toegangspoort tot die Panorama-roete so dit is ideaal vir reisigers wat God's Window en die Blyderivier-canyon wil beleef.

Die huis het slaapplek vir 12 mense in 1 gesinseenheid, 3 dubbelkamers, en 'n 2-bedkamer. Die gesinseenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ruim dubbelkamers het elkeen ingerig met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad. Die 2-bedkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n TV, DVD-speler, koffie- en teemaakgeriewe en 'n waaier in. Daar is ook gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die WiFi is gratis.

Besienswaardighede in die omgewing: Berlyn-waterval, Bourke's Luck Kolkgate, die Krugerwildtuin, God's Window en die Mac-Mac-waterval in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Pilgrim's Rest Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false