Springfield Akkommodasie by A Place on the Hill | LekkeSlaap
+9

A Place on the Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imesonweg 52, Morningside, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Place on the Hill is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in Morningside. Die perseel is 6 km vanaf Durban se sakekern en 9 km vanaf uShaka Marine World en Durban se hawe.

Dié kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv word voorsien.

Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel en daar is plek vir 'n voertuig in die motorhuis. A Place on the Hill is die ideale basis om ander besienswaardighede te verken, soos Durban Country Club, Moses Mabhida Stadium, Suncoast Casino en Durban strand wat binne 6 km vanaf die perseel is.

Die perseel is ook ongeveer 33 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by A Place on the Hill sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Imesonweg 52, Morningside, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imesonweg 52, Morningside, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZWqTLJDqNZ0e9KD3ZLEAiBVhq0qROqE0FW43bMxvpXQ4kewYO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 52 Imeson Road Morningside 4091 KwaZulu-Natal 086 999 0018 08:00-19:00 10:00 -29.819889 31.005274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za