A Room 2 Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Room 2 Stay in is Melkbosstrand, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik van die strand sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié kamer is op 'n woonerf geleë wat met die eienaars gedeel word, en het 'n privaat ingang en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer me t'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi.

Die kamer het ook 'n gemaklike rusbank en 'n hangkas met heelwat pakplek wat dit ideaal maak vir langer verblyf.

Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis vanwaar die kamer bereik kan word.

Die MyCiti-bushalte is daar naby vir diegene wat nie 'n voertuig het nie en ander vorme van vervoer is maklik bekombaar.

Slaapplek

'n Bespreking by A Room 2 Stay sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Room 2 Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]