A Shot Of Luck
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle-rylaan 1, Golf Villa Blok 15, Eenheid 1, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
A Shot Of Luck is 'n asemrowende villa op die gesogte Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai en dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die landgoed spog met 'n bekende gholfbaan, 'n uitstekende restaurant en 'n spa vir bederfbehandelings.
Die dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe vriende. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei slaapkamers lei na 'n balkon met lieflike uitsigte. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en toegang tot die stoep naby die gemeenskaplike swembadarea.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser en tuimeldroër toegerus. Die groot leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel. Verder is gratis WiFi, 'n rugsteunkragstelsel tydens kragonderbrekings en veilige parkeerplek beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad naby die villa.
Mosselbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir dié wat die buitelug geniet, soos 4x4-roetes, visvang en bergfietsryroetes. Gaste kan ook die plaaslike aantrekkings, soos die Bartholomeu Dias-museum, Cape St. Blaise-ligtoring, Tuinroete-casino en die Hartenbos-waterpark.
Slaapplek
’n Bespreking by A Shot Of Luck sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magdalena Sophia (Sonette) Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Pinnacle-rylaan 1, Golf Villa Blok 15, Eenheid 1, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink A Shot Of Luck het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle-rylaan 1, Golf Villa Blok 15, Eenheid 1, Pinnacle Point Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom