Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A State of Grace

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantál Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir A State of Grace
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Delene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring ooit!

As jy nie 'n rede het om Clanwilliam te besoek nie, het jy nou een: A State of Grace. Die gasvrou is die beste wat ek ooit beleef het. Alles was inderdaad perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Liewe Delene. Dit was 'n vreugde om jou te ontmoet. Jou menswees is baie spesiaal. Baie sëen! Chantál

A State of Grace
Izelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle M

Heerlik gekuier in 'n pragtige dorpie.

Baie dankie vir die lekker bly en heerlike kuier by julle! Ek en my ma het dit vreeslik baie geniet en dit was só lekker dat Lexi en Duimpie ook kon saamkom. Ontbyt was baie lekker elke oggend. Dankie vir jou gaafheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Dankie. Dit was goed om julle te ontmoet. Baie seën

A State of Grace
Sharon B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topgehalte.

Ek kon nie vir beter vra nie. Plek is veel meerder as wat ek verwag het, ons is baie vriendelik ontvang. Kan nie wag vir die volgende bespreking nie! Baie dankie Chantel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Baie dankie Sharon. Baie seën.

A State of Grace
Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Jan en Chantal is 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Hulle verwelkoming is hartlik en warm. Die woning is netjies en baie skoon met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons het ook soveel nuttige inligting by Chantal en Jan gekry wat ons baie gehelp het met ons verdere beplanning van besoekpunte. Ek en my vrou Lottie was so dankbaar dat ons juis hierdie gastehuis uitgekies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Liewe Hennie en Lottie

Ek en Jan kan werklik sê dat ons die geseëndes was om julle as gaste te kon ontvang, ons ag dit ‘n voorreg! Baie seën!

A State of Grace
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jv D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en uitstekende diens.

Vriendelike verwelkoming met smaaklike ontbyt. Lekker gekuier met gasvrou en gade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons ‘n voorreg om u te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.

A State of Grace
Corné N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné N
Enkelreisiger

Gerieflik.

Uitstekende diens en vriendlike gashere. Was baie aangenaam om net te kon ontspan en die stilte van die dorplewe te geniet. Het net een nag oorgeslaap op pad Nieuwoudtville toe. Ontbyt was heerlik en aandete aanbeveling was uitstekend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Baie dankie Corné. Baie seën!

A State of Grace
Gerrie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Vrede, gasvry en oorvloed omgee. Lieflike huis en dierbare fynporselein gasvrou. Pragtige skoon netjiese huis. Baie welkom gevoel, heerlik gestort! Dankie vir ʼn uiterse aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie seën, genade en vrede.

A State of Grace
Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Chantelle is absoluut fantasties. Baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige detail. Ons is bederf vanaf aankoms tot vertrek. Ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Baie dankie Gerhard. Dit was heerlik om julle te ontmoet! Seën en vrede!

A State of Grace
Tim S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation and central to the flowers.

We chose A State Of Grace in Clanwilliam as a central spot to view the flowers. Jan and Chantal gave us a warm welcome. The accommodation is inviting and tasteful with everything you could possibly need. Sitting on their verandah in the evening watching the sunset over the Clanwilliam Dam was an unexpected highlight. Each morning we started our day with a wonderful breakfast and in the evening we prepared a simple dinner for ourselves in their well-equipped kitchen. Returning after a day's driving to all the luxuries plus an electric blanket was wonderful. A fire was lit for us in the lounge when it was cold and that was a treat. We definitely recommend this guesthouse and Jan and Chantal are great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Good day Tim and Margie

It was a great privilege to meet and host you. Grace and peace.

A State of Grace
Wa B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wa B
Enkelreisiger

Het lekker nagrus gehad.

Na 'n dag op die motorfiets lekker gerus. Die ligging van die gastehuis perfek gewees, teen die Clanwilliam-dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Dankie Werner! Dit was goed om jou te ontmoet!

A State of Grace
Mark P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Pleasant and personal attention. Flexible breakfast times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A State of Grace se terugvoer

Thank you Mark! It was great hosting you at A State of Grace!

A State of Grace
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764464515388478ba6132e509b9d113f72caf49f08d4592e46340567440e0a679e6d3d5a7b05463a60ec4c8fa614cb2a0514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2108 Hennie du Plessis Close Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -32.199613003183 18.890348588083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem