A State of Grace
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A State of Grace is 'n lieflike gastehuis wat in Clanwilliam geleë is. Dit bied gerieflike verblyf aan reisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Gaste kan tussen 2 kamers kies. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die aparte badkamer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea en buite-area met 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf spog met 'n asemrowende uitsig op die Cederberge en oor die Clanwilliamdam.
Clanwilliam is sentraal in Namakwaland se veldblom-area geleë wat jaarliks tussen Augustus en September toeriste van regoor die wêreld lok.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantál Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Maande gelys 10
Ligging
- Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink A State of Grace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat 2108, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18