A Touch of Bushveld by the Sea
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Loopstraat 7, Longacres Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 285 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Touch of Bushveld by the Sea is 'n privaat en rustige selfsorgwoonstel op 'n kleinhoewe in die hartjie van Long Acres Estate in Langebaan. Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek en het 'n privaat stoep met 'n houtvuurwarmbad.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die slaapkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube is beskikbaar.
Die glasskuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat die ideale plek is vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie in die houtvuurwarmbad te geniet. Die eenheid spog ook met 'n gemeenskaplike, verhitte binnenshuise swembad wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is ook beskikbaar.
Die verblyf het 'n sonkragstelsel wat krag aan die ligte en TV voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by A Touch of Bushveld by the Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Loopstraat 7, Longacres Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink A Touch of Bushveld by the Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Longacres Country Landgoed Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Loopstraat 7, Longacres Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom