+107

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 510 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marietjie S
1 nag
5.0
Feb 2026

Rustige, stil, veilige omgewing. Lekker gebly. Sal weer daar bly. Dis die 1ste keer wat ek in 'n (air b&b) bly. Die kliënte diens was baie goed toe ek hulp nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Didri S
1 nag
5.0
Feb 2026

Heerlik geslaap, sal beslis weer daar slaap. Puik verblyf, silwerskoon en baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxna H
1 nag
5.0
Jan 2026

Mooi, ruim en goed ingerig. Mooi, ruim en goed ingerig! Airconditioner in kamer sal great wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha R
1 nag
5.0
Jan 2026

Netjies, skoon, gerieflik en vriendelike diens. Ja, dit was vreedsaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta N
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustige plek en mooi. Goeie dienste en by 'n mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

It feels like home all the time I am there. I will go back again. 4 nights stay. I was looking for my child's school space in Potchefstroom. I met all my required travel distance. It was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene B
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Veilig, dankie. Dit is veilig, netjies, baie skoon en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Stil en rustig. Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emile C
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker private gastehuis. Privaatheid soos min ander plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 510

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 510 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang