Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Whale's Tale Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir A Whale's Tale Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christopher R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher R
Saam met eggenoot / lewensmaat

House good poor location.

The house was good, spacious and had a lovely sea view. It had all the facilities, but unfortunately there was an Eskom outage for over 2 days, so we had no fridge or WiFi. Lighting in and outside the house was set up for power outages. We were disappointed with the area, which is run down and needs a good clean up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike vakansie by A Whale's Tale Beach House.

Die huis is pragtig en netjies, met WiFi en DStv, asook fans en aircons oral. Gary en Michelle het ons baie welkom laat voel met alles wat hulle vir ons en ons diere-kinders gedoen het. Die huis het 'n pragtige see-uitsig en 'n lekker braai-area, alle geriewe soos byvoorbeeld tuimeldroër, wasmasjien ens. Ons beveel A Whale's Tale aan vir almal, ons het sopas 'n wonderlike vakansie daar gehad en beplan nou al om ons volgende een weer daar te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale's Tale Beach House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Jy maak ons ​​harte warm. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit na julle volgende besoek. Weereens dankie.

Vriendelike groete
Gary en Michelle

A Whale's Tale Beach House
Kobus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike belewenis, die mense en die plek is pragtig.

Garry en Michelle is wonderlike mense en hul plek is absoluut pragtig. Meer as net 'n vakansieplek, jou eie huisie by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale's Tale Beach House se terugvoer

Kobus, baie dankie vir jou besoek. Ons was so geseënd om jou en Elmarie te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer te sien. Julle was 5 ster gaste.

A Whale's Tale Beach House
Christine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Gesin met tieners

Onvergeetlike vakansie!

Wonderlike rustige atmosfeer! Die dreuning van die see, voëlgeluide, net wat 'n mens nodig het om heerlik te rus. Netjiese huis met alles wat 'n mens nodig het. Baie dankie vir 'n heerlike bederf vakansie! Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale's Tale Beach House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en vir jou besoek. Ons huis is jou huis. Jy het in ons harte gekruip. Roxy mis jou. :)

A Whale's Tale Beach House
Hannes M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons moes Maart 2020 ons vakansie uitstel nadat ons reeds by The Whales Tale geboek het vir die week, die eienaars het geen probleem gehad om ons vakansie vir die 2021 jaar te boek nie. Ons is hartlik ontvang en het dit regtig baie waardeer. Ons het regtig lekker gerus en het ons tyd geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debi M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi M
Saam met vriende

The Whales Tale was incredible!

This was more than just a home away from home. It has absolutely everything you need and more. The host, Gary, went out of his way to accommodate our needs, and even arrived with a surprise birthday cake and balloon for my father in law! So special. Much thought has gone into what guests may need when they stay there. The decor and layout of the house is fantastic too. Wish we could have stayed longer! We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Whale's Tale Beach House se terugvoer

Thank you so much for your very kind words. We really do appreciate them. We are so glad that you enjoyed your stay and really do look forward to you coming back. You were wonderful guests. Please tell your dad we are looking forward to his 81st birthday party. Thank you for writing in our Guest Book too. We were delighted with your message. Thanks again.

A Whale's Tale Beach House
Vanaf R2 350
R2 350 R2 014
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 014
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 014
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens Terrace 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7773ae81b2b05df9af12389ce196819dba646da0ad972a530450ac92896e0f47d3874e8348e928daea30035aeeba494eb99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 014 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 21 Queens Terrace Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.068256398389 30.874630571758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem