Aalkie's Dream
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Anna-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Wow. Dis al wat ons kan sê. Perfekte oornagplekkie. Dankie Alida en gade!
Vivien D - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en great gasheer paar .
Lizette K - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon plekkie met aangename eienaars.
Aalkie's Dream se terugvoer
Baie dankie, dis wonderlik om sulke fantastiese gaste te ontvang. Ek is so dankbaar dat julle my plekkie geniet het, en dit uitgekies het om in te bly. Seen vir die Kersgety, en kom gerus weer.
groete
Alida
Ricco E - Feb 2023
Algehele gradering
Great, caring hosts; a cozy, well-equipped and maintained, extremely clean apartment.
Aalkie's Dream se terugvoer
Thank you Ricco, we're delighted you enjoyed your stay with us. Please come visit us again soon.
Zandra O - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was awesome.
Aalkie's Dream se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Julle is altyd baie welkom.
Tarren J - Jul 2022
Algehele gradering
Goed verwelkom, baie netjies gerieflik en genoeg warm komberse.
Aalkie's Dream se terugvoer
Baie dankie Tarren, ek is bly julle het so lekker gekuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet, kom kuier sommer gou weer.
Lloyd B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful!
Aalkie's Dream se terugvoer
Thank you Lloyd, we're delighted you enjoyed your stay with us. Please come visit us again soon.
Helanie W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en uitstekende diens.
Aalkie's Dream se terugvoer
Baie dankie vir jul review, waardeer, dit was aangenaam om julle te huisves.
groete
Alida
Helanie W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en goeie ligging.
Aalkie's Dream se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd om 'n review te skryf, waardeer, dit was ook baie lekker om julle te ontmoet. Baie dankie, kom gerus weer as julle in die omgewing is.
Abraham J R - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Aalkie's Dream se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mozambique-straat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom