Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Charmaine O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustige kuier.
Van Zyl D - Sep 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf in pragtige tuin.
Annatjie N - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike belewenis.
Belinda J - Aug 2022
Algehele gradering
’n Stukkie paradys vol natuurprag, rustigheid en warm atmosfeer.
Dirk D - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was van die beste en netjieste blyplekke wat ek al by oorgebly het.
Karen R - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Frances P - Mei 2022
Algehele gradering
Ms Ward-Hull was very satisfied.
Chris F - Mei 2022
Algehele gradering
Ek het een aand oorgeslaap vir werk in die omgewing.
Friedel H - Feb 2021
Algehele gradering
Dis skoon, netjies en rustig en baie gemaklik.
Anton H - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer, veilige parkering. Netjiese eenhede.
Jonathan O - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect.
Mike O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Charl M - Aug 2019
Algehele gradering
Alles reg en netjies.
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
An overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Oornagverblyf.
Ten spyte daarvan dat ek 'n bietjie nat op my fiets gekom het, is ek hartlik ontvang. Die gasvrou het seker gemaak dat ek so gou moontlik warm word. Beslis 'n ordentlike mens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charles K - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf en hartlike gasvryheid.
Koos J - Apr 2019
Algehele gradering
Die kamer was mooi en ons het lekker geslaap.
Zana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik, waarde vir geld en baie lekker ontbyt!
Gerolene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Gerolene,
Ek is baie bly dat julle lekker by Aan d' Oewer B&B gebly het. Kom gerus weer as julle wil wegbreek.
Groete,
Nella-Marie
Even B - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente, asook die aanbeveling aan ander gaste.
Leandri M - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was die hammer wat die spyker op die kop geslaan het, ons het niks meer nodig gehad nie.
Lees meerAan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Leandri,
Ek is baie bly dat julle naweek by Aan d' Oewer B&B vir julle lekker was en dat julle gerieflik kon ontspan ten spyte van die hitte.
Groete,
Nella-Marie
Schalk S - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi uitsig, keurig gemeubileer.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Schalk,
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ek is bly dat julle die tuin, kamer en ontbyt geniet het.
Groete,
Nella-Marie
Carol W - Aug 2018
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Dear Carol,
We are glad that you have enjoyed your stay at Aan d' Oewer B&B. We hope to see you again.
Regards,
Nella-Marie
Jacob V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker verblyf met 'n heerlike ontbyt.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Jd,
Ons is dankbaar en bly dat julle verblyf vir julle lekker was. Kom asseblief weer.
Groete,
Nella-Marie
Alta V - Aug 2018
Algehele gradering
Beste ooit!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Alta,
Ek is baie bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die mooi komplimente en aanbeveling aan ander gaste. Ons hoop dat julle in die toekoms weer by Aan d' Oewer B&B sal oornag.
Vriendelike groete,
Nella-Marie
Karien J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik, beste ontbyt!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Karien,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly dat die ontbyt vir julle lekker was.
Groete
Nella-Marie
Sonja B - Aug 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Glad that you have enjoyed your stay Sonja.
Regards,
Nella-Marie
Antoinette B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Gideon M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Audrey M - Mrt 2018
Algehele gradering
Lovely host, beautiful setting and delicious breakfast.
Cornelia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis onvergeetlik.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Dankie Cornelia,
Ons is bly dat julle dit geniet het.
Ons sien julle graag weer.
Nella-Marie
Helena S - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Dankie vir die positiewe en mooi kompliment Helena.
Hester M - Nov 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Esther,
Baie dankie, dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang. Ons waardeer die positiewe kommentaar.
Groete,
Nella-Marie
Johannes D - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n baie aangenaam om daar oor te bly.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Johannes,
Baie dankie, dit was lekker om julle vir twee dae by Aan d' Oewer B&B te kon ontvang. Dankie vir die mooi kommentaar.
Vriendelike groete,
Nella-Marie
Harry V - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik! As alle gastehuise maar so kan wees!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Harry
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Baie dankie vir die mooi kompliment, ek sal julle graag weer wil ontvang en ek sal die bespreking vir die Iceberg Suite dophou.
Vriendelike groete
Nella-Marie
Drik L - Sep 2017
Algehele gradering
Dit is 'n goeie oornag plek.
Irene W - Sep 2017
Algehele gradering
Our hostess was very welcoming and went over and above what is expected to make our stay comfortable.
Jakkie V - Aug 2017
Algehele gradering
'n Absolute plesier!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Baie dankie Jakkie, ek is bly dat julle die verblyf by Aan d' Oewer B&B geniet het. Julle is welkom om 'n derde keer hier te kom bly.
Nella-Marie
Rika P - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry, netjies, goed geleë en ons ontbyt was uit die boonste rakke - sal enige tyd weer hier bespreek!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir die mooi komplimente! Dit was 'n voorreg om sulke warm, vriendelike gaste soos julle te hê.
Ek hoop julle sal ons weer kom besoek, en die pragtige Cederberge deel van julle toerplan maak.
Groete
Nella-Marie
Andre V - Aug 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste André
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit is ons doelwit by Aan d' Oewer B&B om 'n huislike gasvrye ervaring vir die toeris te gee met gerieflike kamers, 'n goedversorgde tuin en kwaliteit ontbyte.
Kom gerus weer.
Nella-Marie
Leroux B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, maar sal nie aanbeveel om die dorp te besoek as daar storm weer is nie!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Leroux,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Wat die storm betref, die hele Wes Kaap het op 7 Junie deurgeloop onder die storms en almal is vooraf gewaarsku oor die erge storm wat verwag word. Ek dink die meeste dorpe was dus nie die ideale besoekpunt op daardie dag nie. Citrusdal se enigste slegte ervaring van die storm was dat die krag af was vanwee skade aan 'n naby gelee kragstasie.
Ek is jammer oor die melk en sal daaraan aandag gee, ek besef dat almal nie van melkpoeier hou nie.
Ek hoop om u dalk weer by Aan d' Oewer te ontvang, miskien tydens beter weersomstandighede.
Vriendelike groete
Nella-Marie
Fanus S - Mei 2017
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Mnr. Sherman
Baie dankie, dit is lekker om te hoor dat u die verblyf geniet het. Ons hoop om u weer in die nabye toekoms by Aan d' Oewer te akkommodeer.
Wat die parkeerplek betref, dit is veilig agter elektroniese hekke, net nie onderdak nie.
Vriendelike groete
Nella-Marie
Jan D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit was heerlik om julle te huisves.
Groete
Nella-Marie
Henriette V - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies,vriendelik ontvang, puik ontbyt.
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Henriette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Nella-Marie
Teun L - Okt 2016
Algehele gradering
Zeer gastvrij. Een geweldige plek.
Pieter H - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Gert K - Okt 2016
Algehele gradering
Lekke man Lekke!
Linette P - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik en huislik.
Johan C - Sep 2016
Algehele gradering
Goed.
Jerry B - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker omgewing, baie rustig.
Hannes N - Aug 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was puik!
Aan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit bly vir my 'n voorreg om met gasvryheid te dien.
Groete
Nella-Marie
'hanna C - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Lees meerAan d' Oewer Bed & Breakfast se terugvoer
Beste Hanna,
Ek is bly julle het julle verblyf by Aan d' Oewer geniet.
Groete
Nella-Marie
Cynthia En Frikkie C - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Melony C - Jun 2016
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Andre V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Cappelier Dirk B - Jan 2016
Algehele gradering
Very good B&B.
Johnny C - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Janine M - Nov 2015
Algehele gradering
Great guesthouse.
William S - Nov 2015
Algehele gradering
We will come again!
Mike B - Okt 2015
Algehele gradering
Went to a wedding nearby, accomodation more than met all our requirements, booking was really easy, reminders excellent.
Yolandi B - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Augustus William C - Sep 2015
Algehele gradering
"Lekke" is a great description
Melinda H - Sep 2015
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het was voorsien.
Pieter A - Sep 2015
Algehele gradering
Kon na 'n lang rit rustig slaap.
Nienie G - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Gordon S - Sep 2015
Algehele gradering
Top class country lodging!
Fini S - Aug 2015
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Adri W - Aug 2015
Algehele gradering
Die kamer was netjies en gemaklik.
Lizette S - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Johan V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Jolanda A - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en rustig.
Rene G - Apr 2015
Algehele gradering
HEERLIK!
Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Anita P - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker, rustig en gerieflik gekuier.
Okkkie T - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Erica R - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, goeie fasiliteite, puik ontbyt en twee baie goed gemanierde Jack Russels.
Tammy V - Mei 2014
Algehele gradering
Very nice! The Breakfast was outstanding!
Walther D - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent B en B
Poppie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Voorwaar 'n plesier!
Gijs S - Feb 2014
Algehele gradering
Mooie tuin en goed ontbijt maar te kleine kamer.
Coreen N - Nov 2013
Algehele gradering
Heerlik! Ons sal definitief weer daar oornag! Uitmuntend!
Jakkie V - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderful.
Rosemary D - Sep 2013
Algehele gradering
Comfortable, attractive
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 60, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom