Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Paarlberg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloofweg 16, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aan de Paarlberg is 'n bekoorlike gastehuis in Paarl en bied ruim, gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor die vallei. Hierdie gastehuis is 'n uitstekende keuse vir paartjies, sake- en ontspanningsreisigers wat na gerieflike oornagverblyf soek.

Verblyf is in 4 lieflike eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, beskikbaar. Die ruim kamers het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Daar is ook 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, 'n kluis en lugversorging in die kamers.

Die gastehuis het 'n lieflike sitarea vir gaste en 'n eetarea met 'n binnenshuise braai, gemeenskaplike kombuisgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. 'n Kontinentale ontbyt word elke oggend bedien. Gaste kan die swembad en vuurput buite geniet. 'n Omsetter is tydens beurtkrag beskikbaar en gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Aan de Paarlberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 9

Ligging

  • Lemoenkloofweg 16, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Paarlberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloofweg 16, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe562bfeb90c29386225bc4705a3080c425feeaf492da44ff765b8b9dc403ed3e8ac32546e46061389d14b70f21c26603601d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Lemoenkloof Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721591643101 18.955829299388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem