Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandblom 5

Eenhede
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Beide huise beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is slaapbanke vir die kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis en die leefarea het 'n TV en die volle DStv-pakket. Elke huis het 'n binne- en buite-braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R600 word op elke bespreking gehef en is direk aan die verhuringsagent betaalbaar by aankoms. Daar is ongelukkig geen kaartfasiliteite by die eenheid nie so hierdie bedrag moet in kontant betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenhede 2
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B

  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R600 word op elke bespreking gehef en is direk aan die verhuringsagent betaalbaar by aankoms. Daar is ongelukkig geen kaartfasiliteite by die eenheid nie so hierdie bedrag moet in kontant betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tKJ20pD22lrmJPLgRwSoF4GXSvVhy2m8uxUgQa41R6Im1Jhg1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 5 Aandblom Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377268070749 21.417341144319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem